See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Rwanda - Wikipedia

Rwanda

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Repubulika y'u Rwanda
République Rwandaise
Republiek van Rwanda
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: Vryheid, Samewerking, Vordering
Ligging van
Amptelike taal Frans, Kinyarwanda, Engels
Hoofstad Kigali
1°57′ S 30°4′ O
Grootste stad Kigali
Regering
President
Eerste Minister
republiek
Paul Kagame
Bernard Makuza
Onafhanklikheid
- Datum
Van België
1 Julie, 1962
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

26,338 km² (144ste)
5.3%
Bevolking
 - Soos op 2004 skatting
 - Soos op ? sensus
 - Digtheid

7,954,013 (91ste)
onbeskikbaar
281/km² (33)
BBP (PPP)
 - Soos op 2003 total
 - Per capita

10,462 (123)
1,268 (144)
Geldeenheid Rwandiese franc (RWF)
Tydsone
 - Somertyd
EET (UTC+2)
nie bemerk nie (UTC+2)
Volkslied Rwanda nziza
Internet TLD .rw
Skakelkode +250

Rwanda is 'n klein land in die ooste van Sentraal-Afrika. Dit grens aan Uganda, Burundi, Tanzanië en die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Kaart van Rwanda
Kaart van Rwanda

Die staat was voorheen deel van die Europese kolonialisme in Afrika en is in in 1885 tydens die Berlynse Konferensie aan Duitsland toegeken. Dit het bestaan uit twee vroeë koninkryke, naamlik Rwanda en Urundi. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is dit deur België beset en ná die oorlog het die Volkebond dit aan België toegeken. Ná die Tweede Wêreldoorlog is dit opnuut deur die Verenigde Volke onder die administratiewe bestuur van België geplaas. Twee afsonderlike state, Rwanda en Burundi, het in 1962 hulle onafhanklikheid van België verkry.

Rwanda word bewoon deur drie afsonderlike groepe mense, naamlik die Hutu of Bahutu, die Tutsi of Watutsi en die Twa of Batwa. Die Twa verskil heeltemal van die ander twee ten opsigte van voorkoms, lewenstyl en sosiale en politieke oortuiging. Hulle woon in die woude van Rwanda, terwyl die ander twee groepe met mekaar meeding om lewensruimte en weiding vir hul beeste in Rwanda.

[wysig] Die Rwandese Volksmoord

Sedert 1959 het daar geweldige etniese konflik tussen die Hutu en die Tutsi ontstaan as gevolg van politieke verskille. Dit het in 1994 'n hoogtepunt bereik toe bykans 'n miljoen mense in Rwanda hul lewens verloor het. Die een groep het die ander nie lewensruimte in Rwanda gegun nie en bittere haat het tussen die twee ontstaan. Wedersydse moorde het plaasgevind. Die konflik is in die meeste gevalle nie met bomme en gewere besleg nie, maar met pangas. Mans, vroue en kinders is doodgekap. Een van die ergste gevalle van massamoord was toe honderde mense met pangas terregestel is en die lyke in 'n kerk gelaat is om as afskrikmiddel te dien.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -