30 Junie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 763 - Konstantyn V van Bisantium verslaan die Bulgare by Anchialus aan die Swart See.
- 1864 - VSA Nasional Parke: Abraham Lincoln skenk die Yosemite-vallei aan Kalifornië vir "openbare ... ontspanning".
- 1905 - Albert Einstein publiseer die artikel "Oor die elektrodinamika van bewegende liggame" en stel daarmee die spesiale relatiwiteitsteorie bekend.
- 1908 - Die Toengoeskaslagvoorval vind in Siberië plaas.
- 1934 - Nag van die Lang Messe - Gedurende die nag word die hele SA-topvlak, deur die SS vermoor.
- 1936 - Gone with the Wind deur Margaret Mitchell uitgegee.
- 1960 Republiek van Kongo (nou die DRK) verkry onafhanklikheid van België.
- 1971 - Die bemanning van die ruimtetuig Sojoes 11 sterf toe hulle lugtoevoer deur 'n foutiewe klep ontsnap.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
06-28 | 06-29 | 06-30 | 07-01 | 07-02 |