See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Mediahulp (MIDI) - Wikipedia

Wikipedia:Mediahulp (MIDI)

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

MIDI leêrs speel klanke deur 'n sintetiseerder af.
MIDI leêrs speel klanke deur 'n sintetiseerder af.

MIDI leêrs

Daar kan 'n merkwaardige verskil in die klank wees van 'n MIDI leêrs, afhangende van die masjien waar dit op afgespeel word. MIDI leêrs bevat traditioneel slegs aanwysings vir 'n sintetiseerder om sekere klanke af te speel. 'n Tuisrekenaar se klankkaart bevat 'n aantal klankmonsters wat dit in so 'n geval gebruik.

Die volgende probleme kan voorkom wanneer u 'n MIDI leêr probeer afspeel:

  • MIDI leêrs wat met 'n onlangse weergawe van die MIDI standaard geënkodeer is mag nie korrek afspeel as u rekenaar nie dié weergawe ondersteun nie, dws. 'n ouer model is.
  • Die masjien waarop u die leêr wil afspeel moet beide die nodige hardeware en sagteware hê. Digitale oudieospelers speel oor die algemeen slegs MP3 leêrs of ander standaard formate en sal nie MIDI leêrs kan speel nie.
  • Somige hardware vervaardigers produseer 'n private uitbreiding (extension) vir die algemene MIDI-formaat, wat nie in alle MIDI-spelers omgesit kan word nie. Hierdie tipe MIDI-leêrs, wat se uitbreidings van die gebruiker se hardeware afhanklik kan wees, moet verkieslik nie na Wikipedia opgelaai word nie.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -