See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Groototter - Wikipedia

Groototter

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Groototter
Bedreigingstatus: veilig
Tydperk: {{{fossil_range}}}
'n Standbeeld van 'n groototter
'n Standbeeld van 'n groototter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: {{{domain}}}
Superkoninkryk: {{{superregnum}}}
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: {{{subregnum}}}
Superdivisie: {{{superdivisio}}}
Superphylum: {{{superphylum}}}
Divisie: {{{divisio}}}
Phylum: Chordata
Subdivisie: {{{subdivisio}}}
Subphylum: {{{subphylum}}}
Infraphylum: {{{infraphylum}}}
Mikrophylum: {{{microphylum}}}
Nanophylum: {{{nanophylum}}}
Superklas: {{{superclassis}}}
Klas: Mammalia
Subklas: {{{subclassis}}}
Infraklas: {{{infraclassis}}}
Superorde: {{{superordo}}}
Orde: Carnivora
Suborde: {{{subordo}}}
Infraorder: {{{infraordo}}}
Superfamilie: {{{superfamilia}}}
Familie: Mustelidae
Subfamilie: Lutrinae
Superstam: {{{supertribus}}}
Stam: {{{tribus}}}
Substam: {{{subtribus}}}
Genus: Aonyx
Subgenus: {{{subgenus}}}
Seksie: {{{sectio}}}
Reeks: {{{series}}}
Spesie: A. capensis
Subspesie: {{{subspecies}}}
[[{{{diversity_link}}}|Verskeidenheid]]
{{{diversity}}}
Binomiale naam
Aonyx capensis
(Schinz, 1821)
Trinomiale naam
{{{trinomial}}}
Tipe Spesies
{{{type_species}}}
{{{subdivision_ranks}}}
{{{subdivision}}}
[[Image:{{{range_map}}}|{{{range_map_width}}}|]]
Sinonieme
{{{synonyms}}}

Die groototter (Aonyx capensis) is 'n otterspesie wat slegs in Afrika voorkom, van die weste (Senegal) tot die ooste (Ethiopië) en die suide (Suid-Afrika). Die groototter is die tweede grootste varswater otterspesie en word naby permanente strome, kuile en ander waterliggame in grasvlaktes en beboste laeveldareas gevind.

Groototters het gedeelteliks gewebde en kloulose voete. 'n Volwasse groototter het 'n gemiddelde massa van 10 kg en 'n gemiddelde lengte van 135 cm.

Die groototter se dieet bestaan hoofsaaklik uit krappe, vis, paddas, voëls en voëleiers. Die diere sal in die water duik om waterliewende prooi te vang en dan terug na die oewer swem om daar te eet. Hulle het sensitiewe snorbaarde, wat help om die bewegings van potensiële prooi in die water te bespeur.

Die wyfie is vir nege weke dragtig, waarna sy geboorte skenk aan twee tot vyf kleintjies. 'n Groototter het 'n moontlike lewensduur van 16 jaar.

[wysig] Bronnelys

  • Hussain, S.A. & Reuther, C. (2004): Aonyx capensis by die IUCN se Red List vir bedreigde spesies.
  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0 86953 027 5.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -