See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Arp 87 - Wikipedia

Arp 87

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Arp 87 in Februarie 2007, soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. Die sterrestelsel NGC 3808A is hier aan die regterkant en NGC 3808B aan die linkerkant.
Arp 87 in Februarie 2007, soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. Die sterrestelsel NGC 3808A is hier aan die regterkant en NGC 3808B aan die linkerkant.

Arp 87 is 'n stelsel van twee sterrestelsels, NGC 3808A en NGC 3808B. Die stelsel is geleë in die sterrestelsel van die leeu, ongeveer 300 miljoen ligjaar vanaf die Aarde.

Sterrestelsels is, nes die hemelliggame wat dit bevat, konstant in beweging (ons eie sterrestelsel, die Melkweg, ingesluit) en dié twee stelsels se huidige omhelsing is te danke aan die wisselwerking van hulle afsonderlike swaartekragte wat begin het toe hulle mekaar tussen 300 en 160 miljoen jaar gelede ontmoet het. Die kurktrekkervorm van die gety, soos waargeneem deur foto's van die Hubble-ruimteteleskoop, dui daarop dat sommige sterre en gas van die groter sterrestelsel in die aantrekkingskrag van die kleiner stelsel vasgevang is. Só 'n oordrag van materie is reeds in soortgelyke gevalle waargeneem.

Oor miljoene jare mag die sterrestelsels uiteindelik skei, of, indien swaartekrag die oorhand kry, mag hulle saamgesmelt word.

[wysig] Bronnelys

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -