We provide Linux to the World

ON AMAZON:



https://www.amazon.com/Voice-Desert-Valerio-Stefano-ebook/dp/B0CJLZ2QY5/



https://www.amazon.it/dp/B0CT9YL557

We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Nederlands - Wikipedia

Nederlands

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Nederlands
Taalgebied : Nederland, België , Suriname, Aruba, Nederlandse Antille (die Nederlandse Antille bestaan uit Sint-Maarten, Sint-Eustatius, Saba, Bonaire en Curaçao), Indonesië, Suid-Afrika en Duitsland (grensgebiede). Ook groepe in Verenigde State van Amerika, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Daar is ook andere groepe emigrante wêreldwyd.
Sprekers: Moedertaal: 23 miljoen
Totaal: 28 miljoen[verwysing benodig]
Taalfamilies: Indo-Europees
Dialekte:
Kreole:
  • Berbice
  • Skepi
  • Petjoh
  • Afrikaans (halfkreool)
  • en andere

         

Amptelike status
Ampstaal : Nederland, België (Vlaandere en Brussel), Aruba, Nederlandse Antille (St.-Maarten, St.-Eustatius, Saba, Bonaire, Curaçao), Suriname en in die Europese Unie.


* Tot 1925 naas Engels in Suid-Afrika (volledig vervang deur Afrikaans)
* Tot 1949 in Nederlands-Indië
* Tot 1960 in Belgies Kongo

Taalbeheer : Nederlandse Taalunie
Rank: 37
Kodes
ISO 639-1 : nl
ISO 639-2 : nld (B)

Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal wat deur omtrent 23 miljoen moedertaalsprekers in die wêreld gepraat word. Die totale aantal sprekers word geskat op omtrent 28 miljoen. Behalwe dat Nederlands die amptelike taal van Nederland is, is dit ook 'n amptelike taal in België (amptelike taal van die Belgiese deelstaat Vlaandere en naas Frans is Nederlands ook een van die twee amptelike tale in die Brusselse Hoofstedelike deelstaat).

In Frans-Vlaandere, 'n klein gebied in die noorde van Frankryk, word deur sommige mense nog Nederlandse dialekte as omgangstaal gepraat. Party mense verwys na hierdie dialekte liewer as Wes-Vlaams, wat ook in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere gepraat word. Ook Nedersaksies (in Noordoos-Nederland en die aangrensende gebied in Duitsland) en Limburgs (in die Nederlandse en Belgiese provinsies Limburg) word deesdae dikwels beskou as van die verskillende tale wat in Nederland gepraat word.

Verder is Nederlands die amptelike taal van die Suid-Amerikaanse land Suriname en die eiland Aruba en die Nederlandse Antille. Aruba en die Nederlandse Antille is dan ook Nederlandse kolonies. 'n Beraamde 95% van die Afrikaanse taal is van Nederlandse oorsprong.

In Suidoos-Asië is kennis van die Nederlandse taal dikwels 'n voorvereiste vir die studie van die geskiedenis en die regswetenskappe van Indonesië. In Indonesië self is daar nog steeds heelwat ou mense wat Nederlands verstaan en/of kan praat. Van die mense praat die kenmerkende Petjoh; 'n gekreoliseerde vorm van Nederlands. Dit word ook onder ouer mense van gemengde Nederlandse en Indonesiese afkoms (die sogenaamde Indo's of Indische Nederlanders) in Nederland gepraat.

In Noord-Amerika word teen die begin van die 20ste eeu nog wel Nederlands in 'n aantal dorpe gepraat; Nederlands dien dikwels as preektaal in die kerke, en daar verskyn ook Nederlandse koerante. Hierdie klein taalgemeenskappe is intussen verengels. Party van hierdie verengelste gemeenskappe -- soos in New Jersey en New York -- dateer van groepe mense wat in die sewentiende eeu soontoe getrek het (Bergen County, Ramapough) en hul dialekte het baie na Seeus (Zeeland se dialek) gelyk.

Nederlands is egter nog steeds die huistaal van klein groepe immigrante in Kanada, Australië, Nieu-Seeland en die VSA, soos in Michigan (Holland, Overisel) en Iowa (Pella), wat van die 19de eeu stam. Nederlands is hierby 'n klein wêreldtaal.

Die Nederlandse Taalunie sorg vir die behoud en die bevordering van die Nederlandse taal. Die lede is Nederland, België en Suriname. Die Taalunie het ook 'n spesiale band met Suid-Afrika en Indonesië, ofskoon hy nie Afrikaans as doel van aksie wil erken nie. Die onafhanklike en minder amptelike Genootschap Onze Taal speel egter wel 'n aktiewer rol in die bekendstelling en handhawing van Afrikaans.

Nederlanders, Vlaminge, Surinamers, Antilliane en Afrikaners kan mekaar sonder enige moeite begryp. Afrikaans staan dikwels digter by die Nederlandse Standaardtaal as menige Nederlandse dialekte in Europa. Menige mense wil Afrikaans en Nederlands weer saamvoeg om op te tree teen die Engelse taal, wat steeds 'n meer oorheersende rol kry in Suid-Afrika en in die Nederlandse bedryfslewe.

Inhoud

[wysig] Taalgeskiedenis

Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal. Die oudste taalvorm is Oudnederfrankies of Wesnederfrankies, wat in die "Lae Lande" van die Frankiese Ryk ontwikkel, alhoewel die taal ook onder die invloed van Fries en Saksies kom. Met die uitbreiding van die Saliese of Wes-Franke na die gebied van die huidige Nederland en Vlaandere ontstaan reeds vanaf die vierde eeu 'n Germaanse taalgebied op Romeinse gebied, wat later met die verowering van Noord-Gallië (486) ook na die Romaanstalige gebiede van die suide uitgebrei word. Die kontak met die Wesfranke oefen 'n groot invloed op die ontwikkeling van die Noord-Franse taal, die langue d'oïl, uit en lei tot die taalkundige skeiding van die suide, wat met onder meer Oksitaans, die langue d'oc sy eie taalvorm en kultuur ontwikkel (oïl en oc is die sjibboletwoorde vir 'ja', onderskeidelik in Noord- en Suid-Frankryk).

Die Indo-Europese taalwetenskap beskou Nederlands naas Nedersaksies en Oosnederduits as die westelike tak van die Nederduitse dialekgroep. Nederlands en die Nederduitse dialekte is nou verwant sodat sprekers van albei tale mekaar maklik kan verstaan. Nederduits is ook die taal waarin tydens die Tweede Vryheidsoorlog die politieke gesprekke tussen President Paulus "Oom" Kruger en die Duitse keiser Willem II plaasvind.

Die Nederlandse taalgebied in Europa
Die Nederlandse taalgebied in Europa

In die 17de eeu is daar nog steeds inheemse bronne wat Nederlands by die Duitse taalgebied reken. Alhoewel Nederlands aanvanklik net soos Nederduits ondanks die klankverskuiwing nog nouverwant is aan Hoogduits en die Nederlandse dialekte geleidelik oorgaan na Nederduitse, is daar besondere omstandighede wat verseker dat Nederlands as 'n eie taalvorm kan ontwikkel.

Anders as die yl bevolkte Nederduitse vlaktes is Nederland en veral Vlaandere reeds vanaf die middeleeue digbevolkte gebiede met 'n groot verstedelikte bevolking en 'n ryk kulturele lewe en literatuur in die landstaal. Daar is minder kontak met die Hoogduitse taalgebied, aangesien die suidelike Nederlande (veral Vlaandere) al vroeg hul eie identiteit en kultuur ontwikkel en na die noorde uitbrei. Ook die vryheidsoorlog teen die Spanjaarde en die afsonderlike godsdienstige ontwikkeling deur die uitbreiding van die calvinisme in die noorde skep 'n klimaat wat die vorming van 'n eie nasionale bewussyn bevorder.

Die oudste Nederlandse grammatika, die Twe-Spraack dateer uit die 16e eeu. Hierdie boek is 'n aanset om die volkstaal te ontwikkel tot 'n standaardtaal. Begin 17e eeu word 'n vertaling van die bybel na Nederlands begin. Hierdie vertaling is in 1635 gereed en omdat dit 'n boek is wat in die hele taalgebied versprei het, het dit taalkundig 'n belangrike invloed gehad op die standaardtaal; baie woorde en uitdrukkinge wat vandag in die standaardtaal aanwesig is, is oorspronklik afkomstig uit die Statenbybel.

Die huidige Nederlandse standaardtaal berus op die Nederduitse skryftaal van die 17de eeu, waarby die woordeskat geleidelik met Brabantse en Hollandse vorme uitgebou is. 'n Ouer taalvorm is die verkeerstaal van die Hanse, wat vir die handel en wetenskap ontwikkel is en net soos in Noord-Duitsland ook eeue lank in Antwerpen, Brugge en Holland gebruik word.

In teenstelling met die huidige Hoogduits bewaar Nederlands talle Ou-Duitse woordvorme soos oorlog, lenen, kiezen (vergelyk Duits Kurfürst en auserkoren) en verbazen. Nederlands is nie deur die Hoogduitse klankverskuiwing beïnvloed nie, waarby byvoorbeeld "t" tot "ss" en "z" (/ts/), "p" tot "f" en "pf" en "k" tot "ch" ontwikkel: Vergelyk Nederlands water met Duits Wasser, zout met Salz (/zalts/), kopen met kaufen, paard met Pferd en zoeken met suchen. Nederlands ondergaan ook party eie veranderings. In woorde soos zout (sout) het -al- of -ol- na -ou- verander.

Die verspreiding van Nederlands (en Afrikaans)
Die verspreiding van Nederlands (en Afrikaans)

Aan die begin van die 19e eeu word begin met die standardisering van die spelling; die eerste spelling wat in groot gebruik raak is die spelling van Siegenbeek. Die spelling word nog verskeie male aangepas, waarna gestandardiseer word op die spelling van De Vries en Te Winkel, in 1864 in België en in 1883 in Nederland. Die spelling van De Vries en Te Winkel blyk dusdanig bruikbaar dat, alhoewel daar enkele moderniseringe was, hy vandag nog altyd gebruik word. Ook in die Afrikaanse spelling is nog baie elemente uit die spelling van De Vries & Te Winkel aanwesig.

Danksy die kontak met die Franse taalgebied is daar vroeër 'n groot aantal woorde uit Frans ontleen, waarby die Franse taal nog steeds 'n invloed op die Nederlands van Vlaandere uitoefen. Die wedersydse beïnvloeding tussen Frans en Nederlands kan byvoorbeel gesien word in 'n woord soos mitrailleur; hierdie Franse leenwoord het as basis die Franse mitraille, wat op sy beurt afkomstig is uit die Germaanse woord maitan, wat binne Nederlands geëvolueer het tot mijt. Vandag kom die meeste leenwoorde in Nederlands uit die Engelse taal.

Die struktuur van die Nederlandse taal stem grotendeels ooreen met Nederduits, alhoewel die grammatika geleidelik vereenvoudig is. Die sinsbou is feitlik onveranderd.

[wysig] Taalkundige terme

In die Middeleeue word die Nederlandse taal meesal Duuts of Diets genoem, wat eintlik "volkstaal" beteken ('diet' = volk) en ter onderskeiding van die Latynse taal van die kerk en die Frans van die adel dien.

In sy gediftongeerde vorm Duits word hierdie term nog in die 17de eeu gebruik; later word na die Germaanse taal van die Nederlande as Nederduits verwys, in teenstelling met Opperduits (die Hoogduitse taal in Duitsland).

Nederduits is vandag net die taalkundige term vir die dialekte van Noord-Duitsland, wat nie aan die Hoogduitse klankverskuiwing deelgeneem het nie. Die Engelse benaming vir Nederlands, Dutch, en ook die term "Nederduits" of "Nederduitsch" in die name van die drie Afrikaanse susterkerke van Suid-Afrika, herinner nog aan die ou benaming.

[wysig] Nederlands as kultuurtaal in Duitse gebiede

Nederlandse en Vlaamse immigrante het hulle al in die 12de eeu in 'n aantal gebiede in Noord- en Sentraal-Duitsland gevestig, waaronder die streek tussen die Weser- en Elberiviermondings, in Oos-Holstein en veral in Brandenburg, Sakse en Thüringen. Dikwels is Nederlandse immigrante vanweë hulle vaardighede as ambagsmanne en kunstenaars, maar ook vir die bou van dyke en die kolonisasie van Oos-Duitse grensgebiede deur Duitse vorste uitgenodig. Enkele generasies lank het Nederlands as die skryf- en omgangstaal van hele dorpsgemeenskappe gedien, maar is uiteindelik deur Duits verdring. Klein invloede van Nederlands kan nog steeds in plaaslike Duitse dialekte aangewys word.

In die 16de en 17de eeu het Nederlands nog eens 'n belangrike rol as kultuurtaal in Nederduitse gebiede gespeel. Reisende toneelgeselskappe uit Nederland het hulle opvoerings in Noord-Duitsland soms in Nederlands aangebied.[1] In die Nederduitse en Pruisiese kusgebiede, veral in hawestede soos Eemden, Bremen, Hamburg, Lübeck, Rostock, Stettin, Danzig en Königsberg (tans Kaliningrad), het Nederlands daarnaas ook as korrespondensie- en verkeerstaal en in die Skandinawiese en Baltiese gebiede as die taal van die skeepvaart gedien. Nederlandse skeeps-, seemans- en navigasieterme is vanaf die "Goue Eeu" (omtrent 1650) tot by die 19de eeu ontleen. Vir die navigasie-onderwys in Hamburg is in die tydperk tussen 1749 en 1810 Nederlandse vakboeke gebruik.[2]

Nederlands het sy grootste invloed vanaf die tydperk van die Reformasie tot by die eerste helfte van die 19de eeu op die Duitse gebiede langs die Nederlandse grens uitgeoefen - in Oos-Friesland, die graafskappe Bentheim, Lingen en Steinfurt, die gebiede Gronau, Gemen, Werth en Anholt, die hertogdomme Kleve, Geldern en Jülich, die graafskap Moers en die keurvorstelike Keulense gebied Rheinberg het Nederlands as inheemse of vreemde skryf-, onderwys- en kerktaal gedien. In gevalle waar die plaaslike Nederduitse dialek nou verwant was aan Nederlands, het die taal naas Hoogduits 'n funksie as standaardtaal vervul, terwyl ook gereformeerde kerkgemeentes en Mennoniete om godsdienstige redes die voorkeur aan Nederlands gegee het.[3]

[wysig] Nederlands as vreemde taal

Tans bied sowat 250 universiteite wêreldwyd kursusse in Nederlands aan. Skole in Wallonië (die Franssprekende geweste van Suid-België en Brussel), Noord-Frankryk en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfalen bied Nederlands as 'n eerste of tweede vreemde taal aan.[4]

[wysig] Nederlandse dialekte

Nederlandse dialekte
Nederlandse dialekte
Suriname
Suriname
Nederlandse Antillen
Nederlandse Antillen
Aruba
Aruba

Die kaart aan die regterkant gee 'n oorsig oor die verspreiding van die Nederlandse dialekte, alhoewel die meeste oorgangsdialekte nie vertoon word nie.

A. Suidwestelike dialekgroep (Seelands/Wes-Vlaams)

1. Wes-Vlaams, insluitende Frans-Vlaams en Seeuws-Vlaams
2. Seeuws

B. Noordwestelike dialekgroep (Hollands)

3. Suid-Hollands
4. Weshoeks
5. Waterlands en Volendams
6. Saans
7. Kennemerlands
8. Wes-Fries
9. Bildts, Midslands, Stadsfries en Amelands

C. Noordoostelike dialekgroep (Nedersaksies)

10. Kollumerlands
11. Gronings en Noord-Drents
12. Stellingwerfs
13. Midden-Drents
14. Suid-Drents
15. Twents
16. Twents-Graafskaps
17. Gelders-Overyssels
18. Veluws

D. Noordelik-sentrale dialekgroep

19. Utrechts-Alblasserwaards

E. Suidelik-sentrale dialekgroep

20. Suid-Gelders
21. Noord-Brabants en Noord-Limburgs
22. Brabants
23. Oos-Vlaams

F. Suidoostelike dialekgroep

24. Limburgs

G. Suriname (nie in die prent nie)

25. Surinaams-Nederlands

H. Nederlandse Antille en Aruba (nie in die prent nie)

26. Antiliaans-Nederlands

[wysig] Nederlandse Kreoolse tale

Suid-Afrikaanse provinsies met 'n meerderheid van Afrikaanstaliges. Daar is ook groot Afrikaanse gemeenskappe in die ander provinsies.
Suid-Afrikaanse provinsies met 'n meerderheid van Afrikaanstaliges. Daar is ook groot Afrikaanse gemeenskappe in die ander provinsies.
  • 1. Berbice-Nederlands in Guyana*
  • 2. Skepi in Guyana*
  • 3. Negerhollands op die Maagdeneilande en Porto Rico*
  • 4. Petjoh in Indonesië
  • 5. Javindo in Indonesië*
  • 6. Mohawk Nederlands in die Verenigde State
  • 7. Jersey Nederlands in die Verenigde State*
  • 8. Albany Nederlands in die Verenigde State
  • 9. Afrikaans in Suid-Afrika en Namibië (Halfkreool)

(* = bestaan nie meer)

[wysig] Eksterne skakels

[wysig] Verwysings

  1. ^ Mitzka, W.: Das Niederländische in Deutschland. In: Niederdeutsche Studien. Festschrift für Conrad Borchling, Neumünster 1932, bl. 208
  2. ^ Mitzka (1932), bl. 211; Steppes, O.: Het Nederlandsch als zeemanstaal in Neder-Duitschland. In: Wetenschap in Vlaanderen 4 (1939), bl. 134-139; Kluge, F.: Seemannssprache. Wortgeschichtliches Handbuch deutscher Schifferausdrücke älterer und neuerer Zeit. Halle 1911. Herdrukte uitgawe Kassel 1973
  3. ^ Kremer, Ludwig: Nachbarn. Das Niederländische als Kultursprache deutscher Gebiete. Bonn: Presse- und Kulturabteilung der Kgl. Niederländischen Botschaft 1983, bl. 9-22
  4. ^ Nederlandse Departement van Buitelandse Sake The Dutch Language
Indo-Europese tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Yslands | Sweeds
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries | Jiddisj | Luxemburgs | Nederlands | Nedersaksies | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies | Goties | Vandaals
Static Wikipedia 2008 (March - no images)

aa - ab - als - am - an - ang - ar - arc - as - bar - bat_smg - bi - bug - bxr - cho - co - cr - csb - cv - cy - eo - es - et - eu - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - frp - fur - fy - ga - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - jbo - jv - ka - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - ms - mt - mus - my - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nn -

Liber Liber 2023 - Authors

abati - abba - abbate - accademia_degli_intronati - accati - accetto - acerbi - adami - agabiti - agamennone - aganoor - agaraff - agostini - agraives - agresti - agrippa - alamanni - albergati_capacelli - albert - albertazzi - albertelli - alberti - alberti_leandro - alberti_tommaso - albini - albinoni - albori_della_vita_italiana - alcott - aleardi - alfa - alfieri - algarotti - ali - alighieri - alighieri_jacopo - allen - aloysius - amabile - amalteo - amari - amati - ambrogini - amidei - amodeo - andersen - anderson - andrea_da_barberino - andreis - angiolieri - angiolini - anile - anonimo - antiquarie_prospettiche_romane - antoccia - antona_traversi - antonelli - appelius - apuleius - aragona - arbib - archinti - arenskij - aretino - ariosto - aristoteles - armaroli - aroldi - arouet - arrhenius - arrieta - arrighi - arrigoni - arsinov - artom - artusi - atlante - auber - audran - auto_da_fe_in_bologna - avancini - azeglio - bacci - baccini - bacci_peleo - bach - bachi - bachi_riccardo - bachofen - bach_carl_philipp_emanuel - bach_johann_bernhard - bach_johann_ludwig - bach_wilhelm_friedemann - bacigalupo - badia_y_leblich - baffo - bakunin - balakirev - balbo - balbo_italo - baldacci - balsamo - balzac - balzani - banchieri - bandello - bandi - baratono - baratono_adelchi - barbagallo - barbaranelli - barbarani - barbarich - barberini - barbiera - barbieri - barbieri_francisco - barbusse - barella - bargiacchi - baricelli - barla - barni - barrie - barrili - bartok - bartoli - bartoli_daniello - barzini - basile - bassano - bassano_anthony - bastianelli - baudelaire - baunard - bazzero - bazzoni - becattini - beccari - beccaria - beccaria_antonella - beckford - beethoven - belgioioso - belgiojoso - bellacchi - bellani - belli - bellini - belloc_lowndes - bellone - belo - beltrame - beltramelli - bembo - benaglio - benamozegh - benco - benco_delia - benedetti - benelli - beolco - berchet - berchet_guglielmo - berg - berlioz - bernard - bernardino_da_siena - berneri - berneri_camillo - berneri_maria_luisa - berni - bersezio - bertacchi - bertacchi_cosimo - bertelli - berti - bertinetti - bertini - bertola - bertoni - bertoni_brenno - bertoni_luigi - berwald - besana - bestiario_moralizzato - betteloni - betti - bettinelli - bettoni - bevilacqua - beyle - bhagavad_gita - biagi - bianchi - bianchi_giovini - bianco - bianconi - bianconi_giovanni_lodovico - bibbia - bibbiena - biber - biffoli - binazzi - bini - biografie_e_ritratti_d_illustri_siciliani - bisciola - bisi - bizet - bizzarri - bizzozero - blackwood - blake - blanch - blanchard - blaserna - boccaccio - boccalini - boccardi - boccardo - boccherini - bocchi - bodrero - boerio - boghen_conegliani - boiardo - boieldieu - boine - boito - boito_a - bolza - bon - bonacini - bonaparte - bonarelli - bonatelli - bonaventura - bonaventura_enzo - bond - bonfadini - bonghi - bonizzi - bonola - bonomo - bonvesin_de_la_riva - bordenave - borgese - borgese_giuseppe - borghi - borghi_armando - borodin - borri - bortolotti - boschetti_alberti - boscovich - bosio - bossi - botta - bottazzi - bottero - bouchardy - bourcet - bourdet - bouvier - bovio - bovio_libero - bozzano - bozzini - bracco - brahms - brancaccio - brera - bresadola - breton - brocchi - brofferio - broglio - bronte - bronzino - bruch - bruckner - bruna - brunelli - brunetti - bruni - bruni_giuseppe - bruno - brusoni - bufardeci - buia - buonaiuti - buonarroti - buonarroti_il_giovane - buoninsegni - buozzi - burchiello - burckhardt - burke - burnaby - burroughs - burzio - buschi - busetto - busoni - butti - buxtehude - buzzanca - byrne - byron - caccianiga - cacciatore - caccini - cafiero - cagna - cagni - cajkovskij - calandra - calcagno - caldarella - calestani - calvo - calza - camillo - camis - cammarano - camoes - campana - campanella - campolonghi - campra - canestrini - canestrini_alessandro - canina - cannabich - cannizzaro - cantalupo - cantoni - cantoni_giovanni - canto_gregoriano - cantu - capasso - capefigue - capella - capocci - capparoni - capponi - capranica - caprile - capuana - carabellese - caracciolo - caracciolo_enrichetta - carafa_capecelatro - carcano - cardano - cardile - carducci - carlyle - carmina_burana - carnevali - carocci - carpenter - carrera - carroll - carubia - casadei - casanova - casas - cassini - castelli - castelli_david - castelnuovo - castelvetro - casti - castiglione - castiglioni - catalani - caterina_da_siena - cather - cattaneo - cava - cavalcanti - cavallotti - cavara - caversazzi - caviglia - cefali - celesia - cellini - celoria - cena - cenni - cennini - cerlone - cernysevskij - cerro - cervantes - cervesato - cesarotti - cesi - chabrier - chanson_de_roland - chapi - charpentier - chaucer - chausson - chelli - cherubini - cherubini_eugenio - chesterton - cheyney - chiabrera - chiara - chiarelli - chiaretti - chiarini - chiesa - chigi - chiocchetti - chiosso - chiurlo - chopin - christiansen - chueca - ciaceri - ciamician - ciampoli - cian - ciano - cicero - cicogna - cielo - cifra - cimarosa - cinelli - cipriani - cittadella - claps - clarke - clementi - club_alpino_italiano - cocchi - codemo - coffa_caruso - coglitore - colagrossi - colajanni - coleridge - collenuccio - colletta - collins - collodi - colombe - colombo_fernando - colombo_michele - colonna - colonna_vittoria - colorni - columba - cominelli - compagni - compagnia_del_mantellaccio - comparetti - confucius - contessa_lara - conti - coperario - coppi - corano - corbino - cordelia - corelli - coresio - corio - cornaro - cornelius - cornoldi - corradini - cortesi - cosmi - cossa - costa - costa_andrea - coster - couperin - crawford - crawford_morris - cremonese - crispi - croce - crocella - croce_benedetto - croce_enrico - cronica_vita_di_cola_di_rienzo - cucca - cummins - cuneo - cuoco - cuomo - curiel - curti - curti_pier_ambrogio - cusani - cyrano_de_bergerac - dadone - dall_ongaro - dalmasso - dandrieu - danti - darwin - darwin_erasmus - daudet - dauli - da_ponte - da_porto - da_verona - debay - debenedetti - debussy - deledda - delibes - delius - della_casa - della_chiesa - della_porta - della_seta - della_valle - della_valle_pietro - delpino - del_lungo - del_lungo_carlo - dering - desanctis - descalzo - descartes - descuret - despres - devienne - dewey - de_amicis - de_angelis - de_astis - de_blasio - de_boni - de_bosis - de_cesare - de_cleyre - de_filippi - de_foe - de_franchi - de_gamerra - de_giovanni - de_gubernatis - de_marchi - de_maria - de_orestis - de_paoli - de_pellegrini - de_pretto - de_quincey - de_roberto - de_rubris - de_ruggiero - de_sanctis - de_vries - diabelli - diamante - dickens - diderot - difensore_degli_ebrei - dini - dito - dittersdorf - di_blasi - di_genio - di_giacomo - di_giovanni - di_giovanni_alessio - di_grazia - di_monaco - di_san_giusto - dolce - domenichi - donati - donaver - doni - donizetti - dorso - dossi - dostoevskij - douhet - doyle - draeseke - driesch - drigo - drosso - ducati - dukas - dumas - dunant - duparc - durante - du_mage - dvorak - d_albert - d_ambra - d_ancona - d_andrea - d_annunzio - d_arzo - d_emilio - d_india - eco - economisti_del_cinque_e_seicento - eisner - electronic_frontier_foundation - elgar - elia - emanuelli - emerson - emiliani_giudici - emma - emmanuel - engels - enriques - epictetus - epicurus - erasmus_roterodamus - eredia - ermacora - errante - errera - euclides - fabbri - fabiani - fabula_de_etc - faldella - fanciullacci - fanciulli - fanfani - fantazzini - fantoni - farga - fargion - farina - farinelli - farnaby - faure - favaro - fazello - federici - fernandez_caballero - fernandez_guardia - ferrabosco_il_giovane - ferrari - ferrari_carlotta - ferrari_giuseppe - ferrari_giuseppe_1720 - ferrari_paolo - ferrari_pietro - ferrari_pio_vittorio - ferrari_severino - ferrer - ferrero - ferretti - ferri - ferrieri - ferri_dina - ferri_giustino - ferroni - ferruggia - feuerbach - fiacchi - fibich - figner - figuier - filicaia - filippi - fillak - filopanti - finella - fioravanti - fioretti_di_san_francesco - fiore_di_leggende_cantari_antichi_etc - fiorini - firenzuola - flammarion - flaubert - fletcher - flies - florenzi - florio - flotow - fogazzaro - folengo - folgore - fontana - fontanarosa - fontane - fontefrancesco - fontenelle - formichi - fornaciari - forteguerri - fortis - foscolo - fraccacreta - fracchia - france - francesco_d_assisi - franchetti - franck - franco - frari - freud - frezzi - frugoni - fucini - fugassa - funck_brentano - gabetti - gabrieli - gabrieli_giovanni - galassi - galiani - galilei - gallaccini - galleani - galleria_palatina - gallina - gallo - galuppi - gamberi - gandhi - ganot - gargiulo - garibaldi - garrone - gatti - gautier - geminiani - gentile - gentile_iginio - gerard - geremicca - gerli - german - gershwin - gervasoni - gherardi - ghersi - ghislanzoni - ghisleri - giaccani - giacometti - giacosa - giamboni - gianelli - giannone - gibbon - gibellini - gide - gigli - giglioli - gille - gilles - ginzburg - gioberti - giolitti - giordana - giordano - giornale_per_i_bambini - giostra_delle_virtu_e_dei_vizi - giovannetti - giovannitti - giovio - giraud - giraudoux - giretti - giribaldi - giuseppe_da_forio - giusta_idea - giusti - glazunov - glinka - gluck - gobetti - goethe - gogol - goldoni - goldsmith - golgi - goll - gomes - gonin - gori - gori_pietro_1854_1930 - gorkij - gossec - gothein - gounod - gozzano - gozzi - gozzi_gasparo - graf - gramsci - granados - grande - grandi - grassi - grasso - grave - gray - graziani - gregorovius - gretry - grieg - grimaldi - grimm_jakob - grippa - grossi - grossi_vincenzo - groto - guadagnoli - gualandris - gualdo - guardione - guareschi - guarini - guelfi - guerrazzi - guerrini - guglielminetti - guglielmotti - guicciardini - guidetti - guidi - guidiccioni - guidi_michelangelo - guiducci - gulli - guy - haeckel - haendel - hamsun - harding - hasse - hauptmann - hawthorne - haydn - heron - herschel - hewlett - heywood - hichens - historia_di_papa - holborne - holst - homerus - hubay - huch - hugo - hummel - humperdinck - huxley - iacopone_da_todi - iacopo_da_sanseverino - iberti - ibn_gubayr - ibn_miskawayh - ibsen - imbriani - indy - ingrassia - innocentius_papa_12 - intorcetta - invernizio - ippolita_comunita_di_scriventi - ippolitov_ivanov - issel - istoria_critica - italia - jacobsen - james - janacek - jarro - jatta - jeans - jefferson - jenna - jennings - jerome - johansson - johnson - joinville - jolanda - joplin - jovine - joyce - juvalta - kaffka - kahn - kalevala - kalidasa - kant - karr - keynes - kipling - kleist - kollo - komzak - kovalevskaja - kropotkin - labriola - ladenarda - lady_gregory - lafargue - lagerlof - lalande - lalli - lalo - lancillotti - lando - landriani - lanzalone - lao_tzu - lasca - laser - lasso - latini - lattes - lattes_dante - lavater - lawrence - lazzarelli - lazzaretti - lazzeri - la_boetie - la_fontaine - la_lumia - leetherland - leggenda_di_tristano - legouve - lehar - leibniz - leitgeb - lemery - lemonnier - lenti_boero - leonardo - leoncavallo - leoni - leopardi - leroux - lesca - lessig - lessona - lettera_a_diogneto - levati - levi - levi_adolfo - levi_giulio_augusto - lewis - libri_piu_letti - libro_della_cucina - liebig - liesegang - liguria - linati - lipparini - lippi - liszt - littre - lizio_bruno - ljadov - lleo - locatelli - lockyer - lodi - lomazzo - lombardini - lombroso - lombroso_gina - london - longo - longus_sophista - lopez - lorentz - lorenzo - lorenzoni - lori - loria - lortzing - lo_valvo - lucatelli - lucchesini - lucianus - lucini - lucretius - luigini_federico - luini - lully - luna - lupo - lusitania - luther_blissett - luzio - macaulay - maccrie - machiavelli - mackay - maes - maeterlinck - maffei - magalotti - maggi - mahler - maineri - maistre - malamani - malatesta - malinverni - malon - malpassuti - mameli - mamiani - mannarino - manni - manno - mannu - mantegazza - manucci - manzoni - marais - marcelli - marcello - marchand - marchesani - marchesa_colombi - marchetti - marchi - marconi - maresca - mariani - marinelli - marinetti - marino - mario - marrama - marselli - marsili - martello - martineau - martinelli - martinelli_vincenzo - martinetti - martini - martini_ferdinando - martoglio - martucci - marugi - marx - mascagni - masci - masi - massarani - massenet - massimi - mastriani - mastro_titta - mattei - matteucci - mattirolo - maupassant - mazzarino - mazzini - medici - medici_ferdinando_i - medici_lorenzino - mehul - meli - melville - mendelssohn - menghini - mengozzi - merlini - merlino - messa_di_requiem - messina - metastasio - meyer - meyerbeer - meyrink - micanzio - michaelis - michel - michelstaedter - mieli - milani - mill - mille_e_una_notte - milton - mioni - mirbeau - misasi - misefari - moderata_fonte - modigliani - molinari - molnar - mommsen - monchablon - mondaini - moneta - mongai - mongitore - monicelli - monnier - montanelli - montesquieu - montessori - monteverde - monteverdi - monti - monti_achille - montpensier - moore - morandi - morandi_carlo - morando - morasso - more - moresco - moretti - morra - morris - morselli - morselli_ercole - mosca - moscardelli - mosso - mozart - mozzoni - mudge - mulazzi - mule - mule_bertolo - munthe - mura - muratori - muratori_lodovico - murger - murri - musorgskij - mussolini - musumeci - muzzi - nagy - nardini - narrazione_critico_storica_etc - natale - navigazione_di_san_brandano - nazioni_unite - neera - negri - negri_ada - negri_francesco - negri_gaetano - nencioni - nerucci - nettlau - nibby - nibelunghi - niccolini - nicolai - nicolaus_cusanus - nielsen - nieri - nietzsche - nievo - nivers - nobili - nordau - nordhoff - norsa - nota - notari - notturno_napoletano - novacek - novaro - novaro_mario - novatore - novella_del_grasso_legnajuolo - novelle_cinesi - novelle_indo_americane - novelle_italiane_dalle_origini_al_cinquecento - novellino - nucera_abenavoli - nuovi_misteri_del_chiostro_napoletano_etc - offenbach - ojetti - olper_monis - omodeo - onesto - oppenheim - orestano - oriani - orsi - orsini - ortolani - pachelbel - pacini - pacioli - padoa - padula - pagani - paganini - pagliaro - pailleron - paisiello - palazzi - paleologue - palladio - pallavicini - pallavicino - palli_bartolommei - palma - palmeri - palomba - pananti - pani - pannocchieschi - panzacchi - panzini - paolieri - pareto - parini - paris - parlatore - parmeggiani - pascal - pascal_carlo - pascarella - pascoli - pasinetti - pasolini - paterno - pausanias - pavese - peano - pellico - pellizzari - penzig - pepoli - percoto - pergolesi - perlman - perodi - perrault - petrarca - petrocchi - petruccelli_della_gattina - piave - piazza - piazza_antonio - piazzi - pico_della_mirandola - pierantoni_mancini - pieri - pierne - pigafetta - pignata - pinamonti - pinchetti - pindemonte - pino - pintor - pinza - pioda - piola - pirandello - pisacane - piscel - pissilenko - pitre - piva - pizzagalli - pizzigoni - pizzigoni_giuseppina - pizzirani - planche - plato - plinius_caecilius_saecundus - podesta - podrecca - poe - poli - polidori - polidori_francesco - polimanti - poliziano - polo - polybius - pompilj - ponchielli - popper - porati - porta - pov_ray_team - pozzi - pozzi_antonia - praetorius - praga - praga_marco - prati - previati - prevost - prose_e_poesie_giapponesi - proudhon - proust - prunas - puccini - puini - pulci - purcell - purgotti - puskin - puviani - quadrio - quel_libro_nel_cammino_della_mia_vita - quevedo - rabelais - rabizzani - raccolta_di_lettere_ecc - racconti_popolari_dell_ottocento_ligure - rachmaninov - racquet - radcliffe - raffaello_sanzio - raga - ragazzoni - rajberti - rajna - ramazzini - rameau - ramusio - randi - ranieri - rapisardi - rastrelli - ravagli - ravel - razzaguta - reclus - redi - regaldi - regalia - reger - reghini - regina_di_luanto - regnani - regno_d_italia_1805_1814 - reinecke - relazione_dell_atto_della_fede_etc - renan - renier_michiel - rensi - repubblica_romana_1849 - respighi - retif_de_la_bretonne - reuze - reyer - rezzonico - ricchi - ricchieri - ricci - ricci_paterno_castello - ricci_umberto - riccoboni - righetti - righi - rignano - rilke - rimatori_siculo_toscani_del_dugento - rime_dei_memoriali_bolognesi - rimini - rimskij_korsakov - rinaldini - ringhieri - ripa - ripamonti - rizzatti - roberti - robida - rocca - roccatagliata_ceccardi - rocca_enrico - rocco - roggero - rohlfs - rolando - romagnoli - romagnoli_augusto - romani - roma_e_la_opinione_etc - romberg - romussi - roncaglia_gino - rosa - rosadi - rosa_daniele - rose - rosetti - rosi - rosmini - rosselli_carlo - rosselli_nello - rossi - rossini - rossi_emanuele - rossi_giovanni - rostand - rousseau - roussel - rovani - rovetta - rubinstejn - ruffini - ruffini_francesco - russo - russolo - ruzzante - ryner - sabatini - sabatini_rafael - sabbadini - sacchetti - sacchetti_roberto - sacchi - sacheli - sacher_masoch - saffi - saffi_antonio - saint_evremond - saint_saens - salanitro - salfi - salgari - salimbene_da_parma - sallustius - salucci - saluzzo_roero - sangiorgio - sannazaro - santucci - sanudo - sanvittore - sarasate - sardegna_regno - saredo - sarno - sarpi - satta - savarese - savasta - savinio - savio - savioli - savi_lopez - savonarola - scarfoglio - scarlatti - scarpetta - scarpetta_maria - scartabellati - schein - schiaparelli - schiavini - schicchi - schiller - schioppa - schmid - schmidt - schopenhauer - schubert - schumann - schutz - schwarz - scilla - scina - scott - scrofani - scuto - sebastian - secchi - sella - seneca - serafini - serafino_aquilano - serao - sercambi - serena - serge - sergi - serra - servi - settembrini - sfinge - sforza - shakespeare - shaw - shelley - sicilia - siciliani - sidrac - sienkiewicz - sigonio - siliprandi - silva - simpson - sinding - sismondi - skrjabin - slataper - smetana - sobrero - sobrero_mario - socci - soler - solera - solmi - solovev - sommerfeld - sonzogno - sophocles - sorbelli - spampanato - spaventa - spaventa_filippi - sperani - speroni - spinazzola - spinelli - spinoso - spinoza - spohr - spontini - stacpoole - stael - stampa - statius - stefanoni - stein - steiner - stendhal - stenhammar - steno - stephens - sterne - stevenson - stewart - stirner - stoker - storia_dei_paladini_di_francia - storia_di_fra_michele_minorita - stowe - straparola - strauss - strauss_josef - strauss_jr - strauss_richard - strenna_di_ascolti_per_il_natale - stromboli - suk - sullivan - supino - suppe - supplica_degli_stampatori_e_etc - suzzara_verdi - svendsen - svevo - swift - sylos_labini - synge - szanto - szymanowski - tagore - tanini - tanini_alighiero - tarabotti - tarchetti - targioni_tozzetti - tartaglia - tartini - tartufari - tassini - tasso - tassoni - telemann - teloni - tempio - tenca - terentius - tesoro_di_scienze_etc - tessa - testoni - tettoni - theuriet - tholozan - thomas - thoreau - thorpe - thouar - thovez - thucydides - tigri - tilgher - timmermans - timpanaro - tiraboschi - titelouze - tocco - tolstoj - tomei - tommaseo - torelli - torelli_luigi - torricelli - tosco - tosti - tozzi - traina - trebbi - treitschke - trentin - tresca - trilussa - trimmer - troya - tucci - tumiati - turco - turgenev - ubaldini - uccellini - uda - ughetti - ultimi_fatti_di_milano - unesco - unione_europea - untersteiner - urgnani - vailati - valera - valery - vallardi - valles - valletta - valli - valvason - vannicola - vanzetti - varthema - varvaro - vasari - vassallo - vaticano - venerandi - venexiana - veneziani - venier - veniero - venosta - venturi - venturini - venturi_adolfo - verdi - verdinois - verdi_de_suzzara - veresaev - verga - vergilius - verne - veronese - verri_alessandro - verri_pietro - vertua - vettori - viaggi_di_gio_da_mandavilla - viani - vico - vieuxtemps - vigoni - villa - villabianca - villani - villani_matteo - villari - villiers_de_l_isle_adam - vinci - violante - viotti - viriglio - viscnu_sarma - vismara - vitali - vita_delitti - vita_italiana_nel_cinquecento - vita_italiana_nel_rinascimento - vita_italiana_nel_risorgimento - vita_italiana_nel_seicento - vita_italiana_nel_settecento - vita_italiana_nel_trecento - vitruvius - vivaldi - vivante - vivanti - vives - viviani - viviani_raffaele - vogue_melchior_de - volin - volpi - volta - voltaire - volterra - wagenaar - wagner - waldteufel - wallace - wallace_edgar - wallace_lewis - walpole - wassermann - weber - wells - wessely - white_mario - widmann - wieniawski - wilde - wolf - wolf_ferrari - woolf - world_wide_web_consortium - wundt - wu_ming - wu_ming_1 - wu_ming_2 - wu_ming_5 - yambo - yeats - yriarte - zagarrio - zanazzo - zandonai - zanella - zanghi - zanotelli - zavattero - zena - zhuang_zi - zola - zuccoli

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Sub-domains

CDRoms - Magnatune - Librivox - Liber Liber - Encyclopaedia Britannica - Project Gutenberg - Wikipedia 2008 - Wikipedia 2007 - Wikipedia 2006 -

Other Domains

https://www.classicistranieri.it - https://www.ebooksgratis.com - https://www.gutenbergaustralia.com - https://www.englishwikipedia.com - https://www.wikipediazim.com - https://www.wikisourcezim.com - https://www.projectgutenberg.net - https://www.projectgutenberg.es - https://www.radioascolto.com - https://www.debitoformtivo.it - https://www.wikipediaforschools.org - https://www.projectgutenbergzim.com