See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Negerhollands - Wikipedia

Negerhollands

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Negerhollands is 'n Zeeuwse kreooltaal wat op die Deense Wes Indies, wat nou as die Amerikaanse Maagde-Eilande bekendstaan, gepraat is. Nederlands was die basis daarvan met invloede uit Deens, Engels, Frans, Spaans en Afrika-tale.

Morawiese en Deense sendelinge het 'n formele weergawe van die taal gevestig, wat Hoch Kreol heet. In 1770 het hulle die eerste leerboek en 'n klein Lutherse kategismus gepubliseer, wat met 'n vertaling van die Nuwe Testament in 1781 gevolg is.

Die taal het aan die begin van 19de eeu begin verval toe Engels die oorheersende taal op die eilande geword het. Die Lutherse Kerk het diens in die taal vir die inboorlinggemeente tot die 1830s gehou. Die nuwe generasies het Engels as eerste taal begin leer en het stadig opgehou om Negerhollands te praat en dit het beperk tot kerkdienste geword. In alle waarskynlikheid was Mrs Alice Stevenson die laaste spreker, wat in 1987 gesterf het.

Mense het Negerhollands tot die 20ste eeu op die Morawiese Weeshuis by Nyherrehut naby Tutu aangehou praat. Die ou weeskinders was destyds vrywilligers en dus het hulle die ou kreool gepraat.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -