Rewolwer
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Rewolwer is 'n vuurwapen, gewoonlik 'n handgeweer, wat meerdere male gevuur kan word voordat dit nodig is om dit te herlaai. Die eienskap word moontlik gemaak deur die verskillende kamers (meestal ses) in die silindriese trommel wat elk 'n patroon kan bevat. Na elke skoot roteer die trommel, sodat die volgende patroon in-lyn met die loop van die rewolwer is. 'n Rewolwer is dus na elke skoot gereed om onmiddellik weer te vuur, mits daar nog 'n patroon in die trommel is.
[wysig]
- Webley Service Revolvers (Download) by Gerard Henrotin - H&L Publishing / HLebooks.com
- French Service Revolver Mod. 1873-74 (Download) by Gerard Henrotin - H&L Publishing / HLebooks.com
- The Nagant revolvers (Download) by Gerard Henrotin - H&L Publishing / HLebooks.com