8 Augustus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1585 - John Davis vaar in Cumberlandsont in opsoek na die Noordwesdeurgang.
- 1786 - Mont Blanc word vir die eerste keer geklim.
- 1876 - Thomas Edison ontvang 'n patent vir sy mimeograafmasjien.
- 1929 - Die Duitse lugskip Graf Zeppelin begin 'n vlug rondom die wêreld.
- 1938 - Joodse Volksmoord: Die Mauthausen konsentrasie kamp word in gebruik geneem.
- 1944 - Die Volksgereghof in Nazi Duitsland veroordeel agt weerstandsvegters van die 20 Julie tot die dood
- 1945 - Die Verenigde State, Frankryk, Engeland en die Sowjet-Unie teken die Verdrag van Londen wat lei tot die Nürnbergverhore.
- 1949 - Bhutan word onafhanklik.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Vadersdag in Taiwan
08-06 | 08-07 | 08-08 | 08-09 | 08-10 |