vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
4 Junie is die 155ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (156ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 210 dae in hierdie jaar.
- 1070 - Die metode om Roquefort-kaas te maak word ontdek.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Die Amerikaners wen die slag van Midway.
- 1970 - Tonga word onafhanklik binne die Britse Gemenebes.
[wysig] Geboortes
- 1738 - Koning George III van Brittanje.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
Dae in die Geskiedenis