See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Os du Randt - Wikipedia

Os du Randt

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Os du Randt
Volle naam Jacobus Petrus du Randt
Geboortedatum 8 9 1972 (ouderdom 35)
Geboorteplek Elliot, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Lengte 1,90m
Gewig 125 kg
Bynaam Os
Rugbyloopbaan
Rugbyposisies
Provinsiale/Staatspanne Wedstryde (punte)
2001 Blou bulle ? ?
korrek op .
Super Rugby    
Central Cheetahs
korrek op .
Nasionale span(ne)    
1994– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 77 (25)
korrek op 2007-10-07.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool  bygewoon Elliot lareskool
Adelaide Gimnasium

Jacobus Petrus du Randt, beter bekend as Os du Randt (gebore 8 September 1972 in Elliot,Suid-Afrika), is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat loskopstut vir die Springbokke, Sentrale Cheetahs (Super 14), en die Vrystaat Cheetahs (Curriebeker) speel. Du Randt het vir die Cats in die Super 12 gespeel maar het na die nuwe Sentrale Cheetahs Super 14 span geskuif nadat die Vrystaat Cheetahs van die Catsspan geskuif is. Hy is een van die min oorblywende internasionale-vlak spelers van die amateurera wat steeds speel.

Os, wat die bynaam bekom het as gevolg van sy gespierde liggaamsbou, het vir die eerste keer vir die Spingbokke uitgedraf in 1994 en het in die 1995 Rugby Wêreldbeker wat Suid-Afrika gewen het gespeel. Du Randt was in die jare daarna steeds 'n sleutel speler in die bokspan en si deur die Rugby World tydskrif aangewys as die tweede beste loskop van alle tye.

In 2000 het hy egter beserings opgedoen wat hom vir byna twee jaar verhoed het om te speel. Hy het op die ou einde in 2002 weer gespeel maar het aanvanklik gesukkel om sy vorige vermoeë te herwin. In 2004, nadat hy ten spyte van sy ouderdom sy vorm in binnelndse kompetiese herwin het, is du Randt deur die nuwe afrigter Jake White vir die Springbokke gekies. Hy was 'n sleutelspeler in die Bokke se herstel in 2004 toe hulle die Drie-Nasiesreeks gewen het en aangewys is as die Internasionale Rugbyraad Wêreldspan van die jaar.

Die 190 cm en 125 kg (6 voet 3 duim, 275 pond) du Randt is die laaste lid van die 1995 Wêreldkampioenspan wat steeds professioneel speel.

[wysig] Eksternen skakels


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -