See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
4 November - Wikipedia

4 November

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

4 November is die 308ste dag van die jaar (309de in skrikkeljare) in die Gregoriaanse kalender, met 57 dae oor.


<< November 2007 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 30
Al die dae


Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1869 - Die eerste uitgawe van die wetenskaplike joernaal Nature word gepubliseer.
  • 1884 - Grover Cleveland wen die Amerikaanse presidentsverkiesing vir die eerste van sy twee termyne in die amp.
  • 1889 - Die meerrderheid van die Etiopiese adelstand sweer trou aan Menelek van Shoa wat lei tot sy kroning as keiser.
  • 1918 - Die Duitse Revolusie begin toe veertig-duisend seemanne die hawe in Kiel oorneem.
  • 1918 - Eerste Wêreldoorlog: Oostenryk-Hongarye gee oor aan Italië.
  • 1921 - Die Sturmabteilung of SA word formeel deur Adolf Hitler gestig.
  • 1922 - Die Britse argeoloog Howard Carter en sy werkers vind die ingang tot Koning Tutankhamen se graf in die Vallei van die Konings in Egipte.
  • 1924 - Nellie Tayloe Ross van Wyoming word verkies as die eerste vroulike goewerneur in die V.S.A.
  • 1939 - Tweede Wêreldoorlog: President Franklin Roosevelt van die V.S.A beveel die doeanediens van die V.S.A om die wet op neutraliteit van 1939 te implementeer. Die wet het onder andere wapenverkope aan oorlogsvoerders gewettig.
  • 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Tweede Slag van El Alamein - Veldmaarskalk Erwin Rommel verontagsaam 'n direkte bevel deur Adolf Hitler en retireer met sy magte.
  • 1948 - T.S. Eliot wen die Nobelprys vir literatuur.
  • 1952 - Dwight Eisenhower verslaan sy teensander van die Demokratiese Party in die presidentsverkiesing in die V.S.A.
  • 1956 - Sowjettroepe val Hongarye binne om die Hongaarse Opstand wat op 23 Oktober begin het, te onderdruk met duisende sterfgevalle tot gevolg. Byna 'n kwart miljoen mense vlug uit die land.
  • 1979 - Iraanse geiselaarsdrama begin: Iraanse radikale, meestal studentes, val die ambassade van die V.S.A in Teheran binne en neem 90 gyselaars gevange (waarvan 63 Amerikaners is). Inwoners is vir 444 dae aangehou.
  • 1980 - Ronald Reagan verslaan die ampsdraer (Jimmy Carter van die Demokratiese party) in die V.S.A se presidentsverkiesing met 'n oortuigende meerderheid.
  • 1993 - Jean Chrétien word Eerste Minister van Kanada.
  • 1993 - Bolivië word 'n lid van die Berne Konvensie verdrag op outeursreg.
  • 1995 - Die Israeliese eerste minister, Yitzhak Rabin, word dodelik deur 'n regsgesinde ekstremis gewond tydens 'n vredesbyeenkoms in Tel Aviv by Yigal Amir.
  • 2001 - Orkaan Michelle tref Kuba en vernietig landerye en duisende huise.
  • 2003 - Die grootste sonfakkel word aangeteken. (X28)
  • 2006 - 'n Tegniese probleem by die Duitse kragverskaffer E.on lei tot 'n kettingreaksie met grootskaalse kragonderbrekings in Duitsland, Frankryk, België, Spanje en Italië.

[wysig] Geboortes

  • 1744 - Johann Bernoulli, III, Switserse wiskundige
  • 1765 - Pierre Girard, Franse wiskundige (s. 1836)
  • 1874 - Aleksandr Vasilevich Kolchak, Russiese militêre bevelvoerder (s. 1920)
  • 1912 - Vadim Salmanov, komponis (s. 1978)
  • 1923 - Freddy Heineken, Hollandse sakeman (s. 2002)
  • 1932 - Thomas Klestil, president van Oostenryk (s. 2004)
  • 1946 - Robert Mapplethorpe, Amerikaanse fotograaf (s. 1989)
  • 1955 - Matti Vanhanen, Eerste minister van Finland
  • 1961 - Kathy Griffin, komediante, aktrise
  • 1961 - Ralph Macchio, akteur
  • 1969 - Matthew McConaughey, Amerikaanse akteur
  • 1969 - P. Diddy, Amerikaanse rap musikant
  • 1972 - Luis Figo, Portugese sokkerster

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansiedae, herdenkings

  • Italië - viering van die oorwinning in die Eerste Wêreldoorlog, die dag van die Weermag.
  • Bahá'í Geloof - Fees van Qudrat (Krag) - Eerste dag van die 13de maand van die Bahá'í Kalender

3 November - 5 November - 4 Oktober - 4 Desember - Lys van historiese herdenkings


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -