7 November
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
<< | November 2007 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | |
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 680 - Begin van die sesde ekumeniese raad van Konstantinopel.
- 1940 - In Washington, die middelste deel van dieTacoma Narrows Bridge stort in tydens 'n storm.
- 1917 - Bolsjevistiese leier Vladimir Lenin lei 'n staatsgreep teen die Russiese tussentydse regering van Alexander Kerensky en begin daarmee die Oktober Revolusie.
- 1962 - In Suid-Afrika word Nelson Mandela skuldig bevind en tot 5 jaar tronkstraf gevonnis op aanklagtes van "aanhitsing" en verlaat van die land sonder geldige reisdokumente.
- 1996 - NASA lanseer die Mars Global Surveyor.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 1869 - Ds. Gottlieb Wilhelm Anthonie van der Lingen, stigter van die Paarlse Gimnasium, in die Paarl. (*29 Mei 1804).
[wysig] Vakansies, vierings en waarmeningsdae
11-05 | 11-06 | 11-07 | 11-08 | 11-09 |