See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Onse Vader - Wikipedia

Onse Vader

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Onse Vader in Swahili.
Die Onse Vader in Swahili.


Die Onse Vader (ook bekend onder die Latynse naam, Pater noster) is moontlik die bekendste gebed in die Christendom.[1] Die gebed verskyn in die Christelike bybel se Nuwe Testament. Een weergawe verskyn in die Evangelie volgens Matteus (6:9-13), terwyl 'n tweede weergawe in die Evangelie volgens Lukas (11:2-4) verskyn.

In Matteus word die gedig bespreek tydens 'n gesprek oor mense wat slegs bid "sodat mense hulle kan sien". [2] Matteus beskryf Jesus soos hy mense aanraai om dié gebed te gebruik as hulle bid. In Lukas is dit Jesus se dissipels wat vra om hulle te leer om te bid, waarop Jesus antwoord "Wanneer julle bid, sê dan:..." [3]

Inhoud

[wysig] Gebed

[wysig] Mat 6:9-13 (1983)

   
Onse Vader
9Só moet julle bid:
Onse Vader wat in die hemel is,
laat u Naam geheilig word;
10laat u koninkryk kom;
laat u wil ook op die aarde geskied,
net soos in die hemel.
11Gee ons vandag
ons daaglikse brood;
12en vergeef ons ons oortredings,
soos ons ook dié vergewe;
wat teen ons oortree;
13en laat ons nie in die versoeking kom nie
maar verlos ons van die Bose.
   
Onse Vader

[wysig] Luk 11:2-4 (1983)

   
Onse Vader
2En Hy sê vir hulle: "Wanneer julle bid, sê dan:
Vader, laat u Naam geheilig word;
laat u koninkryk kom;
3gee ons elke dag
ons daaglikse brood;
4en vergeef ons ons sondes,
want ons vergewe ook elkeen
wat teen ons oortree;
en laat ons nie in die versoeking kom nie.
   
Onse Vader

[wysig] Verwysings in moderne kultuur

Sir Cliff Richard se lied, "Millennium Prayer" het die Engelse weergawe van hierdie gebed ingesluit.

[wysig] Verwysings

  1. ^ Op Paassondag het 2007'n beraamde 2 biljoen Protestante, Katolieke en Ortodokse Christene het die gebed gelees, opgesê of gesing in honderde tale in kerke en ander plekke van aanbidding reg oor die wêreld. Sien: Kang, K. Connie. Across the globe, Christians are united by Lord's Prayer. Los Angeles Times, in Houston Chronicle, bl. A13, 8 April 2007
  2. ^ Matteus 6:5
  3. ^ Lukas 11:2


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -