New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Mercurius - Wikipedia

Mercurius

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hierdie artikel handel oor die planeet Mercurius. Sien gerus Mercurius (mitologie) vir die artikel oor die god.
Mercurius   Sterrekundige simbool vir Mercurius

Die planeet Mercurius.
Wentelbaaneienskappe
Aphelium afstand: 69,817,079 km
0,466 698 35 AU
Perihelium afstand: 46,001,272 km
0,307 499 51 AU
Semi-belangrike as: 57,909,176 km
0,387 098 93 AU
Semi-onbelangrike as: 56,671,637 km
0,378 826 5 AU
Wentelbaan omtrek: 359,945,244 km
(2,406 AU)
Eksentrisiteit: 0,205 630 69
Sideriese periode: 87,969 34 dae
Sinodiese periode: 115,8776 d
Gem. omwentelingspoed: 47,36 km/s
Maks. omwentelingspoed: 58,98 km/s
Min. omwentelingspoed: 38,86 km/s
Inklinasie: 7,004 87°
(3,38° tot die son se ewenaar)
Natuurlike satelliete: Geen
Fisiese eienskappe
Radius by die ewenaar: 2439,7 km
(0,383 Aardes)
Oppervlakte: 7,5×107 km²
(0,147 Aardes)
Volume: 6,083×1010 km³
(0,056 Aardes)
Massa: 3,302×1023 kg
(0,055 Aardes)
Gem. digtheid: 5,427 g/cm³
Ontsnappings-
snelheid:
4,249 km/s
Sideriese
rotasieperiode:
58,6462 dae (58 dae, 15,5088 uur)
Rotasiespoed
by ewenaar:
10.892 km/h (by die ewenaar)
Aksiale neiging: ~0.01°
Oppervlak temp.:
   0°N, 0°W
   85°N, 0°W
min gem. maks
100 K 340 K 700 K
80 K 200 K 380 K
Atmosfeer
Oppervlaksdrukte: Spoor
Samestelling: 31.7% Kalium
24.9% Natrium
9.5% Atomiese suurstof
7.0% Argon
5.9% Helium
5.6% Molekulêre suurstof
5.2% Stikstof
3.6% Koolstofdioksied
3.4% Water
3.2% Waterstof

Mercurius is die naaste planeet aan die son, en is ook die kleinste planeet in ons sonnestelsel. Mercurius wissel in helderheid van tussen -0,4 (baie helder) en 5,5 (baie dof) wanneer dit vanaf die aarde waargeneem kan word. Aangesien die planeet baie na aan die son geleë is, beteken dit dat dit slegs sigbaar is kort na sonsondergang.

Daar is relatief min bekend oor Mercurius. Die enigste ruimtetuig wat ooit naby Mercurius was, is Mariner 10 wat tydens 1974 tot 1975 ongeveer 40-45% van die planeet te opervlakte gekarteer het. Daar is tans 'n nuwe sending (Messenger) onder leiding van NASA en ESA onderweg na Mercurius.

Die oppervlakte van Mercurius het dieselfde voorkoms as die van ons maan, vol kraters. Mercurius het geen atmosfeer nie en is ook een van die min planete wat nie oor 'n maan beskik nie. Mercurius bestaan grootliks uit 'n ysterkern, wat 'n magnetiese veld van ongeveer 1% die sterkte van die aarde se magnetiese veld genereer. Temperature op die oppervlakte wissel tussen 90-700 K (-173/427 °C) met die pole wat die hoogste temperatuur ervaar en die bodems van die kraters die laagste.

Die ou Romeine het die planeet na die boodskappergod, Mercurius vernoem danksy die vinnige beweging van die planeet tydens sonsondergang. Die sterrekundige simbool van Mercurius is (). Voor die 5de eeu v.C., het Griekse sterrekundiges geglo dat die planeet twee aparte voorwerpe was en dit het bekend gestaan as Hermes in die aand, en Apollo in die oggend. Pythagoras was die eerste persoon wat voorgestel het dat dit dieselfde voorwerp was wat slegs in verskillende posisies waargeneem is.

Inhoud

[wysig] Interne struktuur

Mercurius is een van vier aardse planete, dit wil sê dat die planeet se liggaam rotsagtig is, net soos die Aarde s'n. Dit is die kleinste van die vier aardse planete, met 'n deursnee van 4879 km by die ewenaar. Mercurius bestaan uit ongeveer 70% metaliese en 30% silikaatsmateriaal. Die digtheid van die planeet is die tweede hoogste in ons sonnestelsel met 5.43 g/cm³: net 'n klein bietjie minder as die Aarde se digtheid.

1. Kors - 100-200km dik 2. Mantel - 600km dik 3. Kern of nukleus - 1,800km radius
1. Kors - 100-200km dik
2. Mantel - 600km dik
3. Kern of nukleus - 1,800km radius

Mercurius se digtheid van gebruik word om details aangaande die planeet se interne struktuur af te lei. Terwyl 'n groot deel van die aarde se hoë digtheid te danke is aan swaartekragsamepersing (vera; die planeet se kern), is Mercury baie kleiner en sy binneste dele nie naastenby so sterk saamgepers nie. Om dus die planeet se hoë digtheid te regverdig, moet die kern baie groot en ryk aan yster wees.[1] Geoloë skat dat Mercurius se kern so veel as 42% van die planeet se volume in beslag neem (hierde verhouding is slegs 17% vir die Aarde). Onlangse studies stel voor dat Mercurius 'n gesmelte kern het.[2]

Om die kern is 'n 600 km mantel. Dit word beweer dat daar, vroeg in Mercurius se geskiedenis, 'n groot botsing was met 'n liggaam wat honderde kilometers wyd was. Dié botsing sou veroorsaak dat die planeet 'n groot deel van sy oorspronklike mantel verloor het, wat 'n relatiewe dun mantel in verhouding met die kern sou veroorsaak.[3]

Daar word beraam dat Mercurius se kors 100–200 km dik is. Een uitsonderlike kenmerk van Mercurius se oppervlak is talle nou rande het; sommige van honderde kilometers lank. Dit word geglo dat hulle gevorm was soos Mercurius se kern en mantel afgekoel het en ineengekrim het op 'n tyd toe die kors reeds verhard was.[4]

[wysig] Feite en syfers

  • Gemiddelde afstand van die son: 57 909 175 km
  • Perihelion (naaste): 46 000 000 km
  • Aphelion (verste): 69 820 000 km
  • Ewenaarsradius: 2 439,7 km
  • Ewenaarsomtrek: 15 329,1 km
  • Massa: 330 220 000 000 000 000 000 000 kg
  • Volume: 60 827 200 000 km3
  • Digtheid: 5,427 g/cm3
  • Oppervlak: 74 800 000 km2
  • Oppervlakswaartekrag by die Ekwator: 3,7 m/s2
  • Ontsnapsnelheid: 15 300 km/h
  • Lengte van 'n dag: 176 aardedae (4224 uur)
  • Lengte van 'n jaar: 87,97 aardedae
  • Gemiddeldie Omwentelingsnelheid: 172 341 km/h
  • Middelpuntafwyking van Wentelbaan: 0,20563069
  • Hellingshoek van wentelbaan ten opsigte van die sonnebaan: 7 grade
  • Hellingshoek van as ten opsigte van wentelbaan: 0 grade
  • Omtrek van Wentelbaan: 356 000 000 km
  • Minimum/Maksimum oppervlaktemperature: -173/427 °C
  • Mane: 0

[wysig] Verwysings

[wysig] Eksterne skakels

Die sonnestelsel
Die Son Mercurius Venus Die maan Aarde Phobos en Deimos Mars Ceres Die astroïdegordel Jupiter Jupiter se natuuurlike satelliete Saturnus Saturnus se natuurlike satelliete Uranus Uranus se natuurlike satelliete Neptunus se natuurlike satelliete Neptunus Charon, Nix en Hydra Pluto die kuipergordel Dysnomia Eris Die verstrooide skyf Die oortwolk
Beeldinligting
Die son · Mercurius · Venus · Aarde · Mars · Ceres · Jupiter · Saturnus · Uranus · Neptunus · Pluto · Eris
Planete · Dwergplanete · Mane: Aarde · Mars · Asteroïdies · Jupiter · Saturnus · Uranus · Neptunus · Pluto · Eris
Klein hemelliggame:   Meteoroïdes · Asteroïdes (die astroïdegordel) · Centaurs · TNV's (Kuipergordel/Verstrooide skyf) · Komete (Oortwolk)

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu