See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Vervoer - Wikipedia

Vervoer

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Vervoer gaan oor die verskuiwing van mense en goedere van een geografiese ligging na 'n ander. Goedere kan verskeie dinge insluit soos byvoorbeeld lewende handel, kos, rou materiaal, verwerkte goedere ens. Logistiek is die wetenskap waarvolgens vervoer beplan en bedryf word. Die mens was aanvanklik eers aangewese om goedere te vervoer deur dit te dra en het later gebruik van diere soos perde, osse en kamele. Die volgende groot deurbraak vir die mens was die uitvinding van die wiel wat waens wat getrek word deur diere moontlik gemaak het. Met meganisatie en swa die ontwikkeling van enjin's het die ontwikkeling van vervoer 'n dramatiese sprong gemaak. Die terrein van vervoer het verskeie aspekte: losweg val hulle onder die volgende onderwerpe: infrastruktuur, voertuie, werking en energiebronne.


Inhoud

[wysig] Aspekte van vervoer

[wysig] Infrastruktuur

Die infrastruktuur sluit die netwerke in wat gebruik word, soos:

  • Paaie
  • Spoornetwerke
  • Lugweë
  • Seeroetes
  • Pypleidings
  • Vervoerbande

Terminale is ook deel van die infrastruktuur, soos:

[wysig] Voertuie

Die voertuie beweeg op netwerke en dra die vrag, soos:

  • Automobiele vir grondvervoer
  • Treine vir spoorvervoer
  • Vliegtuie vir lugvervoer
  • Pendeltuie vir vervoer in die ruimte
  • Vragbote vir seevervoer
  • Duikbote vir seevervoer

[wysig] Werking

Die werking het te doen met beheer, soos:

  • Verkeerstekens
  • Spoorwegwissels
  • Lugvaartbeheer

[wysig] Energiebronne

Energiebronne dui op die die element, wat krag verskaf, wat benut word om vervoer van goedere moontlik te maak soos:

Vervoerfinansiering (tolpaaie, brandstofbelasting) het ook hiermee te doen.

Oor die algemeen, is die ontwerp van netwerke in die terrein van siviele ingenieurswese, die ontwerp van voertuie in meganiese ingenieurswese en gespesialiseerde rigtings soos lugvaartingenieurswese en ruimtevaart-ingenieurswese ??(en:aerospace engineering), en die werking in rigtings soos operasionele navorsing of stelselingenieurswese. Bedryfsingenieurswese kyk na die beplanning van die vervoerlogistiek vir bedryfstelsels

[wysig] Kategorieë van vervoer

  • Lugvaart
  • Gemotoriseerde padvervoer
  • Pypleidingvervoer
  • Spoorvervoer
  • Seevaart
  • Ruimtevaart
  • Vervoer op ander planete


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -