Siviele ingenieurswese
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
In die moderne sin is Siviele ingenieurswese 'n breë veld van ingenieurswese wat te doen het met beplanning, ontwerp, konstruksie en instandhouding van vaste strukture soos dit betrekking het met grond, water of beskawing en hulle prosesse. Meeste siviele ingenieurswese vandag het te doen met paaie, strukture, water voorsiening, riool, vloedbeskerming en verkeer.
Siviele ingenieurswese is steeds 'n oorkoepelende veld van verskeie spesialiteite.
Inhoud |
[wysig] Sub-dissiplines van siviele ingenieurswese
[wysig] Struktuuringenieurswese
[wysig] Geotegniese ingenieurswese
[wysig] Vervoeringenieurswese
Wat padontwerp en padbou behoort in te sluit.