Fiets
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Fiets is 'n mens-aangedrewe voertuig wat deur 'n pedaal gedryf word. Dit besit twee wiele wat agtermekaar is en die wiele is aan 'n raam vas.
Die heel eerste fiets was in die 19de eeu in Europa, daar is nou wêreldwyd oor 'n miljoen fietse. Dit is basiese vervoer in baie lande, veral in Sjina en Nederland.
[wysig] Eksterne skakels
- Brown, Sheldon (2005)