15 Augustus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 687 - Pous Sergius I volg Pous Konon op.
[wysig] Geboortes
- 1914 - Die Panama-kanaal word in gebruik geneem om 'n kortpad tussen die Atlantiese en die Stille Oseaan te vestig.
- 1945 – Geallieerde Nasies vier die einde van die Tweede Wêreldoorlog na oorwinning in Japan wanneer keiser Hirohito oor die radio onvoorwaardelike oorgawe in die Stille Oseaan oorlog aankondig.
- 1947 - Jawaharlal Nehru word die eerste Eerste Minister van Indië.
- 1960 – Kongo-Brazzaville verklaar onafhanklikheid van Frankryk.
- 1969 - Die Woodstock Musiekfees negin in Bethel, Nieu York.
- 1983 - Joshua Nkomo, wat verdink is van deelname aan die ZAPU Matabelelandrebellie teen President Robert Gabriel Mugabe se ZANU regering, keer na Harare in Zimbabwe terug na verskeie maande in ballingskap in Brittanje.
- 1989 - FW de Klerk word president van Suid-Afrika.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Onafhanklikheidsdag in Indië (1947), Suid Korea (1948), Kongo (1960)
08-13 | 08-14 | 08-15 | 08-16 | 08-17 |