Frédéric Mistral
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Frédéric Mistral (8 September 1830 - 25 Maart 1914) was 'n Franse digter. Hy was die leier van die 19de eeuse herlewing van Oksitaans, 'n taal van die gebied. In 1904 deel hy die Nobelprys vir Letterkunde met Jose Echegaray y Eizaguirre vir sy bydrae tot die letterkunde en filologie.
Inhoud |
[wysig] Kort biografie
Frédéric Mistral is gebore in Maillane, in die Bouches-du-Rhône département van Frankryk. Hy studeer in die regte aan die Universiteit van Aix-en-Provence en, welaf genoeg om nie te hoef te werk nie, spandeer sy lewe daaraan om Oksitaans weer op die been te bring. Hy ontwikkel byvoorbeeld 'n woordeboek in Oksitaans, en stig 'n etnografiese museum in Arles. Hy sterf ook in Maillane.
[wysig] Bibliografie
[wysig] Poësie
- Mirèio (Mireio: 'n Gedig van Provence) - 1859,
- Calendau - 1867,
- Lis Isclo d'Or - 1876,
- Nerto - 1884,
- Lou Pouemo dou Rose (Lied van die Rhone) - 1897,
- Lis Oulivado - 1912
[wysig] Prosa
[wysig] Nie-fiksie
- Moun espelido (My oorsprong), 'n memoir - 1906
[wysig] Eksterne skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |