Puerto Rikaanse onhafhandliksheidparty
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Leier: | Ruben Berrios (Honorary President - Die Sosialistiese Internasionaal) |
Voorsitter: | Fernando Martin |
Stigting: | 20 Oktober 1946 |
Hoofkantoor: | 963 Ave. Roosevelt San Juan Puerto Rico 00920-2901 |
Kleure: | Groen & Wit |
Oortuigings: | Nasionalisties, Soewereinisties en Sosiaal-Demokraties |
Internasionale Affiliasie | Die Sosialistiese Internasionaal |
Webwerf | www.independencia.net/ingles/welcome.html |
Die Puerto Rikaanse onhafhandliksheidparty ((en): Puerto Rican Independence Party (PIP) - (es): Partido Independentista Puertorriqueño) is 'n politieke party wat vir die onhafhanklikheid van Puerto Rico van die VSA strewe. Dit is een van die drie groot politieke partye in die land en ook die tweede oudste.
Die huidige leier is Rubén Berríos Martínez.
[wysig] Eksterne skakels
- www.independencia.net/ingles/welcome.html