See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Jozua François Naudé - Wikipedia

Jozua François Naudé

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Jozua François Naudé

Ampstermyn
1967 – 1968
Voorafgegaan deur C.R. Swart
Opgevolg deur Jacobus Johannes Fouché

Gebore 1889
Sterfte 1969
Politieke party Nasionale Party

Jozua François ('Tom') Naudé (1889-1969) was waarnemende Staatspresident van Suid-Afrika van 1967 tot 1968.

Naudé was vir baie jare 'n Nasionale Party politikus en het gedien as Minister van Pos en Telegrawe van 1950 tot 1954, as Minister van Gesondheid van 1954 tot 1958, en as Minister van Finansies van 1958 tot 1961. Hy is toe gekies as President van die Senaat, en in terme van die republikeinse grondwet sou hy ex officio as Staatspresident moes dien wanneer die pos vakant was. Hy moes die rol onverwags vul, toe Dr Eben Dönges, wat verkies is om C.R. Swart as Staatspresident op te volg in in 1967, 'n beroerteaanval opgedoen wat hom in 'n koma gelaat het voor hy ingehuldig kon word. Naudé was waarnemende Staatspresident vir tien maande tot Dönges gesterf het en Jim Fouché in sy plek ingehuldig is.

Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé in Pietersburg is na hom vernoem.

Vooraf gegaan deur:
Charles Robberts Swart
Staatspresident van Suid-Afrika
1967–1968
Opgevolg deur:
Jacobus Johannes Fouché
Presidente van Suid-Afrika
 1961-1994  seremonieel: Charles Robberts Swart | Jozua François Naudé (waarnemend) | Jacobus Johannes Fouché | Nicolaas Johannes Diederichs | Marais Viljoen (waarnemend) | John Vorster | Marais Viljoen | uitvoerend: Pieter Willem Botha | Frederik Willem de Klerk
 1994–  Nelson Mandela | Thabo Mbeki



aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -