See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
John Vorster - Wikipedia

John Vorster

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Balthazar Johannes Vorster

Ampstermyn
1978 – 1979
Voorafgegaan deur Nicolaas Johannes Diederichs
Opgevolg deur Marais Viljoen

Ampstermyn
1966 – 1978
Voorafgegaan deur Hendrik Frensch Verwoerd
Opgevolg deur Pieter Willem Botha
Ampstermyn
1966 – 1978

Gebore 12 Januarie 1916
Paul Roux Oranje Vrystaat
Sterfte 31 Oktober, 2006, ouderdom 90
Wildernis Wes-Kaap
Politieke party Nasionale Party

Balthazar Johannes Vorster (13 Desember 1915 tot 9 Oktober 1983) het dr. Hendrik Frensch Verwoerd met laasgenoemde se sluipmoord op 6 September 1966 opgevolg as Eerste Minister van Suid-Afrika en so die sewende Eerste Minister sedert Uniewording geword. Hy was ook 'n kort tydperk van 1978 tot 1979 Staatspresident van Suid-Afrika.

Vorster is in 1915 in die distrik Jamestown, Oos-Kaap gebore. As vurige republikein was hy sterk gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog, en is by Koffiefontein geïnterneer. Ná die oorlog het hy in Port Elizabeth as regsgeleerde gepraktiseer tot hy in 1953 tot Volksraadslid vir Nigel verkies is. In 1958 het hy adjunkminister van onderwys, kuns en wetenskap geword en van volkswelsyn en pensioene. Drie jaar later is hy belas met die portefeulje justisie en onderwys en in 1966 word die portefeulje polisie en gevangenisse daarby gevoeg. Met dr. Verwoerd se dood daardie jaar, word Vorster Eerste Minister.

Ondanks die feit dat hy vrygespreek is van regstreekse verantwoordelikheid vir die sogenaamde Inligtingskandaal, word Vorster in 1978 verplig om as premier te bedank. Hy het Staatspredisent geword, maar die skadu van die Inligtingskandaal het hom gevolg en hy is weer verplig om te dank, dié keer uit die hoogste amp in die land.


Vooraf gegaan deur:
John Vorster
Eerste Minister van Suid-Afrika
1966–1978
Opgevolg deur:
Pieter Willem Botha
Vooraf gegaan deur:
Nicolaas Johannes Diederichs
President van Suid-Afrika
1978–1979
Opgevolg deur:
Marais Viljoen
Presidente van Suid-Afrika
 1961-1994  seremonieel: Charles Robberts Swart | Jozua François Naudé (waarnemend) | Jacobus Johannes Fouché | Nicolaas Johannes Diederichs | Marais Viljoen (waarnemend) | John Vorster | Marais Viljoen | uitvoerend: Pieter Willem Botha | Frederik Willem de Klerk
 1994–  Nelson Mandela | Thabo Mbeki


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -