Gebruiker:Ampie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ampie probeer maar so dan en wan as hy 'n tydjie het, iets bydare tot Wikipedia se Afrikaanse ensiklopedie. Ek het 'n wye belangstellingsveld en probeer dus wyd skryf om nuwe artikels by te sit.