Florence
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Florence (Italiaans: Firenze) is 'n stad in Italië, die hoofstad van die streek Toskane, en die provinsie Florence. Die stad het omtrent 356 000 inwoners en is geleë aan die rivier Arno. Dit is die bakermat van die renaissance en hiermee een van die bekendste kultuurstede van Europa.
[wysig] Webverwysings
- Florence - by Wikitravel
- http://www.firenze.net/
- Uffizi
- Foto's van Florence
- Florence Travel Guide