Bosnies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Bosniese taal (Bosanski jezik) is een van die standaardweergawes van die Sentraal Suid-Slawiese taalgroep; Serwokroaties. Die taal word vernaamlik deur Bosniërs in Bosnië-Herzegowina gebruik. Dit is gebaseer op die westerse variant van die `tokavski dialek en gebruik die Latynse alfabet. Die naam "Bosnies" is nogal omstrede, aangesien die Kroate en Serwiërs in Bosnië-Herzegowina hulle taal Kroaties en Serwies noem. Die grondwet van die Republika Srpska en die regering van ServiÎ, waar dit 'n amptelike taal is, verwys na Bosnies as: "taal gepraat deur die Bosniërs" ("Jezik kojim govore Boanjaci").
[wysig] Eksterne skakels
Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale | ||
---|---|---|
Wes-Slawiese tale: | ||
Kasjoebies | Polabies | Pools | Slowaaks | Sorbies | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies | ||
Oos-Slawiese tale: | ||
Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies | ||
Suid-Slawiese tale: | ||
Bulgaars | Macedonies | Kerkslawies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Serwies) |