Ruimtependeltuig Challenger
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ruimtependeltuig Challenger (NASA kenteken: OV-099) was 'n NASA-ruimtependeltuig en was die tweede ruimtependeltuig wat in diens geneem is. Die Challenger is vir die eerste keer gevlieg op 4 April, 1983. Die ruimtependeltuig het 9 suksesvolle vlugte voltooi voor dat dit opgebreek het gedurende sy tiende missie op 28 Januarie, 1986 waarby al sewe bemanningslede gesterf het. Die Challenger is later vervang deur die Ruimtependeltuig Endeavour.
Die naam van hierdie tuig kom van 'n Britse navorsing skip.
[wysig] Vlugte
10 vlugte in totaal
Datum | Identifikasie | Beskrywing |
---|---|---|
1983 4 April | STS-6 | |
1983 18 Junie | STS-7 | |
1983 30 Augustus | STS-8 | |
1984 3 Februarie | STS-41-B | |
1984 6 April | STS-41-C | |
1984 5 Oktober | STS-41-G | |
1985 29 April | STS-51-B | |
1985 29 Julie | STS-51-F | |
1985 30 Oktober | STS-61-A | |
1986 28 Januarie | STS-51-L |
[wysig] Sien ook
- Ruimtependeltuig
- Ruimtependeltuig Discovery
- Ruimtependeltuig Enterprise
- Ruimtependeltuig Columbia
- Ruimtependeltuig Atlantis
- Ruimtependeltuig Endeavour
- Ruimtependeltuig Boeran