See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Internasionalereg - Wikipedia

Internasionalereg

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Internasionale reg (ook bekend as Volkereg) reël die volgende verhoudings:

  • State (soewereine onafhanklike state) onderling,
  • State en Internasionale Organisasies (soos die Verenigde Nasies en die Afrika Unie) en
  • Internasionale Organisasies onderling.

Die individu is geen regsubjek in die Internasionale reg nie alhoewel die individu wel as begunstigde van verskeie verdrae is.

Internasionalereg kan ook verder onderverdeel word in 'n Publieke en Private onderdeel. Internasionale Privaatreg het te make met die werking van verskillende state se reg op verhoudings tussen individue. Internasionale Publiekreg aan die ander kant reël die verhouding tussen State onderling.

Die Internasionale reg het ook nie 'n Sentrale Wetgewer of uitvoerende gesag nie. Dit beskik wel oor geregshowe waarvan die Internasionale Geregshof [1] in Den Haag, Nederland en die Internasionale Strafhof [2] die bekendste is.

Die belangrikste bronne vir Internasionale reg is verdrae en internasionale gewoonte.

[wysig] Skakels


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -