Web Analytics

See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Georgiese nasionale rugbyspan - Wikipedia

Georgiese nasionale rugbyspan

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Georgië
Beeld:Georgia rugby.gif
Unie Georgiese Rugbyunie
Bynaam(e) Lelos
Afrigter Vlag van Georgië (land) Malkhaz Cheishvili
Kaptein Ilia Zedguinidze
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Spankleure
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 3 - 16 Georgië Vlag van Georgië (land)
(12 September, 1989)
Grootste oorwinning
Vlag van Georgië (land) Georgië 98 - 3 Tsjeggiese Republiek Vlag van Tsjeggiese Republiek
(8 April, 2002)
Grootste nederlaag
Vlag van Engeland Engeland 84 - 6 Georgië Vlag van Georgië (land)
(12 Oktober, 2003)
Wêreldbeker
Verskynings 2 (Eerste in 2003)
Beste uitslag Geen oorwinnings, 2003

Die Georgiese nasionale rugbyspan verteenwoordig die voormalige Sowjet Kaukasiese republiek Georgië in rugby. Die span se bynaam, Die Lelos, kom van lelo, 'n inheemse Georgiese sport wat baie ooreenkom met rugby. Lelo is aangeneem as die Georgiese woord vir "drie". Een van die standaard krete van Georgiese rugby ondersteuners is Lelo, Lelo, Sakartvelo (Drie, Drie, Georgië).

Georgië word tans beskou as 'n derde vlak rugbynasie. Die Lelos neem aan die Europese Nasiesbeker deel wat 'n tweede vlak kompetisie vir Europese nasionale spanne is. 'n bekende staaltjie oor die Georgiërs is dat hulle by gebrek aan hulpbronne skrummasjiene uit ou sowjettrekkers gemaak het. Alhoewel rugby 'n geweldig gewilde toeskouerssport in Georgië is, bly deelname steeds betreklik laag. Daar is slegs agt rugbyvelde en eenhonderd volwasse spelers in die land. Die grootste deel van die nasionale span is in Frankryk gestasioneer, in beide Top 14 en laer divisies. Dit is 'n gebruik wat gewild gemaak is deur die voormalige afrigter, Claude Saurel, 'n Fransman wat nou die naburige mededinger, Rusland afrig.

Rugby is een van die gewildste sportsoorte in Georgië. Die Georgiese nasionale sewes span het die eerste nasionale span van Georgië geword om in 'n belangrike toernooi deel te neem toe hulle in die IRR Sewes Wêreldbeker Argentinië gespeel het. In 2003 het die volle nasionale span dit vir die eerste keer reg gekry om te kwalifiseer vir die 2003 Rugby Wêreldbeker waar hulle teen spanne soos die Springbokke en Engeland te staan gekom het. In 2006 het die Lelos vir die 2007 Rugby Wêreldbeker in Frankryk gekwalifiseer nadat hulle Portugal in 28-14 geklop het tydens die Europese kwalifiseringsrondtes.

[wysig] Geskiedenis

[wysig] Sowejetera

Georgië teen Rusland op 26 Maart 2007
Georgië teen Rusland op 26 Maart 2007

Daar was onsuksesvolle pogings om rugby na Georgië in te voer in 1928 en ook in 1940 en in 1948. Daar word geglo dat rugby uiteindelik suksesvol na Georgië ingevoer is deur Jacques Haspekian, 'n Franse Armeniër uit Marseille.[1] Haspekian het tydens die tweede golf van Armeense repatriasie in die vroeë 1960's na Armenië teruggekeer. In Armenië is die amptelike Sowjet ideologie dat rugby 'n "bourgeois spel" met meer geesdrif gevolg wat daartoe gelei het dat Jako Haspekian eerder die fondamente van Georgiese rugby in die buurland van Armenië gelê het.[2] Haspekian het die spel aan studente geleer in die laat 1950's tot die middel van die 1960's.[1]

Die Georgië Rugbyunie is in 1964 gestig, maar tot die laat 1980's was Georgië deel van die Sowjetunie Rugbyfederasie. Die rugby bande tussen Frankryk en Georgië is gevestig deur die op daardie tydstip magtige Franse Kommuniste Party en baie ander linkervleuel organisasies. Georgië het aanvanklik nie 'n eie span gehad nie en die nasie se beste spelers het vir die USSR-span gespeel.

In 1988 het Georgië hulle eerste nasionale sewes span saamgestel. In September 1989 het Georgië saam met ander FIRA-lande 'n toer deur Zimbabwe ondersteun. Zimbabwe se eerste wedstryd op die toer was in nat toestande teen Georgië in Kutaisi, wes van Tbilisi. Georgië het 16–3 gewen in wat die nasie se eerste internasionale wedstryd was. Die jaar daarna het Georgië na Zimbabwe getoer waar hulle twee toetse gespeel het waarvan hulle die eerste in Bulawayo verloor het en die tweede in Harare 26–10 gewen het.

Georgië in aksie teen die Springbokke tydens die 2003 Rugby Wêreldbeker.
Georgië in aksie teen die Springbokke tydens die 2003 Rugby Wêreldbeker.

[wysig] Verwysings

  1. ^ 1,0 1,1 The Independent on Sunday, Rugby Union - World Cup Old values drive Georgia to new heights, Besoek op 15 September 2007
  2. ^ Armenia Joins The Pack Of Rugby-playing Nations, Besoek op 15 September 2007

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu