Rugby Wêreldbeker
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Rugby Wêreldbeker is 'n internasionale rugbykompetisie wat elke 4 jaar gehou word en wat die rugby wêreldkampioen bepaal.
Jaar | Tuisland | Wenspan | Teenstander | Telling |
---|---|---|---|---|
1987 | Australië en Nieu-Seeland | Nieu-Seeland | Frankryk | 29-9 |
1991 | Engeland | Australië | Engeland | 12-6 |
1995 | Suid-Afrika | Suid-Afrika | Nieu-Seeland | 15-12 |
1999 | Wallis | Australië | Frankryk | 35-12 |
2003 | Australië | Engeland | Australië | 20-17 |
2007 | Frankryk | Suid-Afrika | Engeland | 15-6 |
2011 |
[wysig] Eksterne skakel
- http://www.rugbyworldcup.com/ (Engels)