Bhoetan
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: "Een nasie, een volk" | |||||
Volkslied: Druk tsendhen | |||||
Hoofstad | Thimphu 27°29′N 89°36′E |
||||
Grootste stad | hoofstad | ||||
Amptelike tale | Dzongkha, Engels | ||||
Regering
Koning
Eerste Minister |
Absolute monargie Jigme Khesar Namgyal Wangchuck Khandu Wangchuk |
||||
Onafhanklikheid
|
8 Augustus, 1949 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
1 E10 47,000 km2 (131ste) 18,147 myl2 |
||||
Bevolking - 2007 skatting - 2005 sensus - Digtheid |
2,327,849[1] (142ste) 672,425 45 / km2 (149th) 117 / myl2 |
||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2005 skatting |
||||
MOI (2004) | 0.538 (135ste) — middel | ||||
Geldeenheid | Ngultrum (BTN ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
BTT (UTC+6:00) nie bemerk nie (UTC+6:00) |
||||
Internet-TLD | .bt | ||||
Skakelkode | +975 |
Die Koninkryk van Bhoetan is 'n land in Asië. Dit lê tussen Sjina en Indië, met die Himalajas in die weste. Die land is 'n absolute monargie, maar die vorige koning, Jigme Singye Wangchuck, het in 2005 bekend gemaak dat die land na 'n demokratiese monargie gaan oorskakel.
Die grootste persentasie van die land se bevolking is Boeddhiste, met ongeveer 25% Hindoes. Dzongkha is in 1988 as amptelike landstaal verklaar.
Die klimaat in die suide is tropies, maar die noorde is bergagtig en koud. Die meeste inwoners van die land boer met beeste of jakke (Engels: yaks).