vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
27 September is die 270ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (271ste in skrikkeljare). Daar volg nog 95 dae.
- 1983 - Richard Stallman kondig die GNU-projek aan om 'n vry Unix-agtige bedryfstelsel te ontwikkel.
- 1988 – Onder leiding van Aung San Suu Kyi, word die National League for Democracy in Birma gestig.
- 1992 - In reaksie op die aankondiging van 'n ooreenkoms tussen President FW de Klerk en Nelson Mandela, kondig Mangosuthu Buthelezi, leier van die Inkatha Vryheidsparty (IVP) aan dat sy party die grondwetlike samesperkings in Suid-Afrika sou boikot.
- 1996 - Die Taliban verdryf President Burhanuddin Rabbani van Afghanistan uit Kabul, stel voormalige President Mohammad Najibullah tereg, en vestig die Islamietiese Emiraat van Afghanistan.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
Dae in die Geskiedenis