Universiteit
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Universiteit is 'n instansie vir hoër onderwys en navorsing waar studente akademiese grade kan verwerf. Die woord universiteit is afgelei van die Latyns "universitas magistrorum et scholarium", wat rofweg beteken "gemeenskap van onderwysers en skoliere".[1]
Universiteite bied beide voorgraade- en nagraadse onderrig.