Privacy Policy e Contatti

Static Wikipedia 2008 - No banners
Wikipedia FOR SCHOOLS: EN [IMAGES - PAGES] - ES [IMAGES - PAGES] -FR-[IMAGES - PAGES] - PT -[IMAGES - PAGES] -
See also: https://www.wikipediaforschools.com
Project Gutenberg TXT Files: 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 cache retired
Other HTML Static Wikipedia(s): 2008-03 - 2008-06
2007-04 - 2007-08 - 2007-09 - 2006-11 - 2006-12



Codice Sconto: E463456

This WebPage/Resource is provided by https://www.classicistranieri.com

Perth - Wikipedia

Perth

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Ligging van Perth in Australië
Ligging van Perth in Australië

Perth is die hoofstad van Wes-Australië, een van die federale state in Australië. Dié stad het 'n inwonertal van 1,5 miljoen mense wat Perth dan ook die grootste stad in die staat Wes-Australië maak. Tot soveel as 'n driekwart van die staat se inwoners woon in Perth en omliggende areas. Die stad het ook die vierde meeste inwoners in Australië.

Perth is aan die Swanrivier geleë
Perth is aan die Swanrivier geleë

Perth is in 1829 deur Kaptein James Stirling as die politieke sentrum van die vrye setlaars van die Swanrivier Kolonie gestig. Perth was sederdien die setel van die regering in Wes-Australië.

Dié metropolitaanse area is geleë in suidwes-Australië in 'n gedeelte wat bekend is as die Darling Range. Die sentrale besigheidsdistrik en die woongebiede van Perth is uitgelê langs die Swanrivier.

Codice Sconto: E463456

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -