Ohm se wet
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ohm se wet is 'n vergelyking wat die verhouding tussen stroomsterke, spanning en weerstand (sien ook: resistor) in 'n elektriese stelsel opstel.
Die vergelyking lyk soos volg:
I = stroomsterke R = weerstand U = spanningverskil