See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Jen - Wikipedia

Jen

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Natsume Sōseki op 'n 1000 jen noot
Natsume Sōseki op 'n 1000 jen noot

Die jen ( en?) of en is die geldeenheid van Japan. Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in the buitelandse valutamarkte ná die VSA dollar en die Euro. Dit word ook algemeen gebruik as 'n reserwe geldeenheid na die VSA dollar, die Euro en die Britse Pond. Die ISO 4217 kodes vir jen is JPY en 392. Die Latynse alfabet simbool is ¥ terwyl dit in Japannees dit ook met die kanji simbool geskryf word. Hoewel die gebruik nioe beperk is tot geld nie, word groot hoeveelhede jen baiekeer in veelvoude van 10 000 (man, 万) getel.

Die jen is deur die Meiji-regering ingevoer in 1872 as 'n stelsel wat soortgelyk was aan die geldstelsels in Europa. Die jen het die ingewikkelde monetêrestelsel van die Edo-tydperk, gegrond op die mon vervang. Die Nuwe Geldeenheid Wet van 1871 het die aanneming van die desimale stelsel van yen (1, 圓), sen (1100, 錢), en rin (11000, 厘) daargestel met ronde munte wat in die Weste geslaan is. Die jen is wetlik gedefinieer as 0,78 troois-onse (24,26 g) suiwer silwer, of 1,5 gram suiwer goud. Die selfde hoeveelheid silwer is vandag ongeveer 1181 moderne jen werd,[1] terwyl dieselfde hoeveelheid goud ongeveer 3572 jen werd is.[2] Die wet het Japan ook na die goudstandaard laat verander. (Die sen en die rin is uiteindelik aan die einde van 1953 uit sirkulsie verwyder.[3])

[wysig] Verwysings

  1. ^ xe.com (2006-09-07). "Equivalent of 0.78 troy ounce of silver in yen." URL besoek op 2006-09-07.
  2. ^ xe.com (2006-09-07). "Equivalent of 0.04822612 troy ounce of gold in yen." URL besoek op 2006-09-07.
  3. ^ A law of the abolition of currencies in a small denomination and rounding off a fraction, July 15 1953 Law No.60 (小額通貨の整理及び支払金の端数計算に関する法律 Syōgakutsūka no seiri oyobi shiharaikin no hasūkeisan ni kansuru houritu?))



aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -