Web Analytics

See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Duitsland nasionale rugbyspan - Wikipedia

Duitsland nasionale rugbyspan

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Duitsland
Beeld:Rugbygermany.gif
Unie Deutscher Rugby-Verband
President Claus-Peter Bach
Afrigter Vlag van Duitsland Rudolf Finsterer
Kaptein Jens Schmidt
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Spankleure
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Frankryk Frankryk 30 - 5 Duitsland Flag of Duitsland
(17 April 1927)
Grootste oorwinning
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro 0 - 108 Duitsland Flag of Duitsland
(12 November 2005)
Grootste nederlaag
Vlag van Rusland Rusland 89 - 6 Duitsland Flag of Duitsland
(16 April 2000)

Die Duitse nasionale rugbyspan is die internasionale rugbyspan van Duitsland. Die span het vir die eerste keer in 1927 teen Frankryk gespeel en die span kon tot dusver nie vir die Rugby Wêreldbeker kwalifiseer nie. Rugby word in Duitsland deur die Duitse Rugbyverbond (Duits: Deutscher Rugby-Verband) bestuur.

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Duitsland neem reeds sedert die tweede moderne Olimpiese Spele wat in 1900 saam met die Wêreldtentoonstelling in Parys gehou is aan internasionale rugby deel en het by die geleentheid 17-27 teen die gashere verloor om die silwermedalje met Engeland te deel. Aaangesien daar in die 19de eeu nog nie 'n Duitse nasionale span was nie het SC 1880 Frankfurt vir die Duitse Keiserryk gespeel.

[wysig] Nasionale Span

Die eerste wedstryd deur 'n amptelike nasionale Duitse span het weer in Frankryk op 17 April 1927 plaasgevind. Die Duitse span het 5-30 teen Frankryk verloor. In daar die tydperk het Duitsland nog agt keer teen Frankryk gespeel. In 1929 het die span twee keer teen Spanje, in 1931 teen Tjeggoslowakye en in 1933 teen Nederland gespeel. Op 2 Januarie 1934 in Parys en op 25 Maart 1934 in Hannover het die stigting van die Internasionale Amateurrugby Federasie (FIRA van die Frans: Fédération Internationale de Rugby Amateur) plaasgevind. Die regbyfederasie wat op die inisiatief van Frankryk gestig is nadat die land uit die Vyf-Nasies geksop is het ook België, Italië, Katalonië, Nederland, Portugal, Roemenië en Spanje ingesluit. Na die stigting van FIRA speel Duitsland tot met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog intensief teen mede FIRA-lede: Die Duitse span speel van 1936 drie keer teen Roemenië en ses keer teen Italië, in 1937 teen België, nog ses keer teen Frankryk, twee keer teen Nederland en een keer teen Tjeggoslowakye. Die laaste wedstryd tydens die Tweede Wêreldoorlog het op 5 Mei 1940 in Stuttgart teen Italië plaas gevind. Duitsland het 'n positiewe rekord teen alle lande behalwe Frankryk gehad:

[wysig] Naoorlogse tydperk

Dier eerste naoorlogse wedstryd het op 2 Maart 1952 in Hannover teen België plaasgevind, 'n wedstryd wat Duitsland 16-9 gewen het. Die Duitse span moes na die oorlog ontdek dat die land as gevolg van die oorlog en die keropbou na die oorlog sy stelling in die kontinent verloor het. Frankryk het tot 1969 byna altyd met 'n B-span teen Duitsland gespeel en nogtans geseëvier; Italië was ook heelwat beter as Duitsland en slegs Spanje en Roemenië was op 'n soortgelyke vlak.

In 1973/74 is die aantal lande waarteen Duitsland gespeel het uitgebrei deur die insluiting van Marokko, Swede, die Sowjetunie, Switserland, Tunisië en Denemarke aan die FIRA Europese Nasiesbeker.

[wysig] Wêreldbeker

Duitsland teen België op 29 April 2006 in Hannover, Duitsland
Duitsland teen België op 29 April 2006 in Hannover, Duitsland

In November 1988 is die Duitse Rugbyfederasie saam met 95 ander lande in die Internasionale Rugbyraad opgeneem wat geleie het tot Duitsland se eerste deelname in 1989 in die kwalifiseringsrondtes van die Rugby Wêreldbeker (vir 1991). Duitsland het egter reeds in die eerste rondte uitgeval met 'n 6-12 nederlaag teen Nederland in Heidelberg.

In 1989 en 1990 het die span vir die eerste keer teen spanne buite Europa gespeel: Teen Wes-Samoa en Namibië moes die Duitse span groot nederlae verduur (onderskedelik 9-55 en 7-54).

Vir die kwalifisering vir die 1999 Rugby Wêreldbeker het die Duitse twee van die wedstryde in die land se groep gewen en twee verloor:

  • 4 Oktober 1997 in Andorra 56-11
  • 19 Oktober 1997 tuis teen Tsjeggië 31-17
  • 4. April 1998 in Portugal 6-30
  • 26. April 1998 tuis teen Spanje 9-24

Wat duistland 3de in die groep van vyf geplaas het en daarmee uitgeskakel is uit die 1999 Rugby Wêreldbeker

Die 20ste eeu is met 'n negatiewe balans van oorwinning en nederlae beëindig.

Die kwalifisering vir die 2003 Rugby Wêreldbeker het as volg afgeloop: weereens twee seges en twee nedelae, plek 3 vier van 5 in Europa-Groep B. Die span bereik dus nie die volgende rondte nie:

  • 21 Oktober 2001 in Sweden 10-32
  • 10 November 2001 tuis teen Denemarke 34-24
  • 24 November 2001 tuis teen Letland 44-0
  • 6 April 2001 in Pole 12-20.

Met die kwalifisering vir die 2007 Rugby Wêreldbeker het die span sy eertse rondte sonder enige nederlae teen kleiner spanne voltooi:

  • 13 November 2004 in Moldawië 27-18
  • 27 November 2004 tuis teen Luxemburg 96-0
  • 2 April 2005 tuis teen Denemarke 56-0
  • 23 April 2005 in Oostenryk 69-9

Verwolgens het die span ook al vier wedstryde in Europa-Groep-B, en bereik hiermee vir die eerste keer die derde rondte:

  • 29 Oktober 2005 in Malta 43-0
  • 12 November 2005 tuis teen Serwië-Montenegro 108-0
  • 22 April 2006 in Kroasië 25-15
  • 29 April 2006 tuis teen België 33-15

Die span moes daarna in twee uitspeel wedstryde teen die wenner van Groep-A, Spanje, speel:

Spanje het Duitsland dus met 'n hoër aantal punte uitgeskakel. Spanje is later deur Roemenië en Georgië in die vyfde rondte uitgeskakel.

[wysig] Eksterne Skakels

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu