See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Cheetahs - Wikipedia

Cheetahs

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Vodacom Cheetahs
Unie Suid-Afrika
Bynaam(e) Cheethas
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Spankleure

Die Cheetahs, ook bekend as die Vrystaat Cheetahs, is die sentrale streek-rugbyspan, saamgestel uit Vrystaat, Griekwaland-Wes en Noord-Vrystaatse Griffons, wat aan die Super14-kompetisie deelneem. Die unie staan onder beheer van Vrystaat Cheetahs (Edms) Beperk en speel sy tuiswedstryde op Vodacompark in Bloemfontein.

Die Vodacom Cheetahs het in die elf jaar tot 2006 sewe keer onder die top 4 in die Curriebeker-reeks geëindig en in die vier ander seisoene was hulle vyfde. In vier jaar (1997, 2004, 2005 en 2006) speel die span in die eindstryd om die Curriebeker. Op 14 Oktober 2006 word die Curriebeker-eindstryd in Bloemfontein op die Cheetahs se tuisveld teen die Blou Bulle beslis. Dit is slegs die tweede keer dat die Cheetahs besit van die Curriebeker verdedig, nadat dit op verdienstelike wyse in 2005 op die Blou Bulle se tuisveld verower is.

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Die Vrystaat Rugby-unie is op 27 Maart 1895 gestig. Die unie het hom in die meer as 'n eeu op alle vlakke in Suid-Afrikaanse rugby deeglik laat geld en as een van die Top5 in die land gevestig. Hierdie aanspraak word gebaseer op prestasie, grootte van ondersteuningsnetwerk en algemene standhoudende impak op Suid-Afrikaanse rugby.

Vrystaat-rugby word gevoed deur sy kragtige junior rugby van skool- tot onder 21-vlak. Daarbenewens beskik die VRU oor uitstekende studente-rugby, waarvan die Shimlas van die Vrystaatse Universiteit eervol vermeld moet word.

[wysig] Spelers

Verskeie legendariese individue het oor die Unie se bestaanstydperk die S A rugbytoneel versier.

  • Springbokspelers
  • Skeidsregters
  • Bestuurders
  • Afrigters


[wysig] Huidig span (2007)

Stutte

  • Os du Randt
  • Wian du Preez
  • Stef Roberts
  • Kobus Calldo
  • Jannie Du Plessis
  • Ollie Le Roux
  • C.J. van der Linde

Hakers

  • Adriaan Strauss
  • Richardt Strauss
  • Jaco Du Toit

Slotte

  • Corniel van Zyl
  • Barend Pieterse
  • Flip van der Merwe
  • Rory Duncan
  • David de Villiers
 

Flanke

  • Kabamba Floors
  • Juan Smith
  • Nicky Steyn
  • Hendro Scholtz
  • Heinrich Brussow
  • Duane Vermeulen
  • Darron Nell

Agstemanne

  • Jonathan Mokuena
  • Ryno van der Merwe
  • Ashley Johnson

Skrumskakels

  • Falie Oelschig
  • Tewis de Bruyn
  • Jandre Blom

Losskakels

  • Meyer Bosman
  • Willem de Waal
 

Senters

  • Marius Joubert
  • Barry Goodes
  • JW Jonker
  • Hendrik Meyer
  • Warren de Bruin
  • Hein Myburgh

Vleuels

  • Frank Wagenstroom
  • Eddie Fredericks
  • Philip Burger
  • Gavin Passens
  • Giscard Pieters

Heelagters

  • Herman Pretorius
  • Bevin Fortuin
  • Alwyn Hollenbach

[wysig] Eksterne skakels

Vrystaat Cheetahs


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -