See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Juan Smith - Wikipedia

Juan Smith

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Juan Smith
Geboortedatum 30 7 1981 (ouderdom 26)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,96
Gewig 107
Rugbyloopbaan
Rugbyposisies
Provinsiale/Staatspanne    
Vrystaat Cheetahs
korrek op .
Super Rugby Wedstryde (punte)
Cheetahs
korrek op .
Nasionale span(ne) Wedstryde (punte)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika ()
korrek op 2007-10-07.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler

Juan Smith (gebore 30 Julie 1981 in Bloemfontein, Suid-Afrika) is 'n Springbok rugbyspeler. Sy normale posisie is blindekant flank. Hy speel vir die Cheetahs in die internasionale Super 14 kompetisie en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker. Hy is tans kaptein van die Cheetahs.

Smith het sy internasionale debuut vir Suid-Afrika op 7 Junie 2003 gemaak toe hy 'n reserwe was in die 29-25 oorwinning oor Skotland in Kings Park in Durban, hy is ook gekies vir die Springbokke se tweede wedstryd teen Skotland die volgende week. Hy het daarna as agsteman gespeel tydens die 2003 Drie-Naies teen Australië en die All Blacks.

Hy is ingesluit in die Springbokke se 2003 Rugby Wêreldbekerspan Hy het daar in vier wedstryde gespeel en 'n drie gedruk teen Manu Samoa. Alhoewel hy in 2004 net een toets vir Suid-Afrika gespeel het - teen Wallis by die Millennium Stadion in Cardiff in November, het hy die volgende jaar tien toetse vir die Springbokke gespeel.

Hy was 'n reserwe in wedstryde teen Uruguay en Frankryk, voor hy weer in die kernspan as flank gekies is vir die 2005 Drie-Nasies. Die Vrystaat Cheetahs het tot die 2005 Curriebeker eindstryd gevorder waar hulel die Blou Bulle geklop het om die kampioenskap te wen. Hy het daarna in die 20-16 nederlaag teen Frankryk op die Stade de France in Parys gespeel.

Die Cheetahs is tot die Super 14 teogelaat en het in die 2006 seisoen deelgeneem. Smith was kaptein van die span wat verbasend goed gedoen het vir 'n nuwe span en het bo dioe ander nuwe span, Western Force, sowel as drie van die ander Super 14 spanne geëindig. Hy het in die 2006 middel-van-die-jaar-toetsoorwinning oor Skotland gespeel sowel as in die nederlaag teen Frankryk in Suid-Afrika. Hy is daarna ook vir die Springbokke se 2006 Drie-Nasiesspan gekies.

Tans speel Juan Smith in die Springbokke se 2007 Rugby Wêreldbekerspan waar hy reeds vier drieë gedruk het.

[wysig] Eksterne skakels

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -