31 Januarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
31 Januarie is die 31ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 334 dae in die res van die jaar (335 in skrikkeljare).
<< | Januarie 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | 31 | ||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 314 - Pous Silvester I volg Pous Miltiades op.
- 993 - Pous Johannes XV verklaar Ulrich van Ausburg heilig. Eerste heiligverklaring ooit.
- 1606 - Guy Fawkes word tereggestel vir sy aandeel in die Gunpowder Plot teen die Engelse Parlement en koning Jakobus I.
- 1876 - Die VSA beveel alle Indiane om na reservate te trek.
- 1905 - Die NG gemeente Leipoldtville van Clanwilliam afgestig.
- 1946 - In Joegoslawië, stel 'n nuwe grondwet die ses republieke waaruit dit bestaan daar: Bosnië en Herzegovina, Kroasië, Macedonië, Montenegro, Serwië en Slowenië.
- 1961 - Aanboord Mercury-Redstone 2 word Ham die Sjimpansee die eerste mensagtige wese in die buitenste ruimte.