See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
24 Januarie - Wikipedia

24 Januarie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

24 Januarie is die 24ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 341 dae in die res van die jaar (342 in skrikkeljare).


<< Januarie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
Al die dae


Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 41 - Na jare van misbruik vermoor Cassius Chaerea en die ontevrede Pretoriaanse Garde Romeinse keiser Gaius Julius Caesar Germanicus, beter bekend as Caligula, en sy jong gesin op wreedaardige wyse. Sy oom Claudius word as keiser in sy plek verklaar.
  • 1438 - Pous Eugenius IV word deur die Vergadering van Basel geskors.
  • 1900 - Tweede Vryheidsoorlog: Die Britte onder Generaal Warren gee aan Generaal Botha oor by Spioenkop nadat meer as 1 000 Britse soldate en 60 Boere in die slag omkom.
  • 1924 - Petrograd, opgerig deur Pieter die Grote van Rusland in 1703, word herdoop tot Leningrad drie dae na die dood van Vladimir Lenin.
  • 1984 - Die eerste Apple Macintosh verskyn op die winkelrakke, soos twee dae te vore op televisie gedaverteer tydens die Super Bowl XVIII.

[wysig] Geboortes

76 - Publius Aelius Hadrianus.

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae



aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -