See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Walliese nasionale rugbyspan - Wikipedia

Walliese nasionale rugbyspan

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Wallis
Beeld:Wru logo.png
Unie Walliese Rugbyunie
Bynaam(e) Drake
Stadion Millennium Stadion, Cardiff
Afrigter Vlag van Nieu-Seeland Warren Gatland
Kaptein Ryan Jones
Meeste toetse Gareth Thomas (100)
Meeste drieë Shane Williams (41)
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Spankleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Alt. kleure
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Engeland Engeland 30 – 0 Wallis Flag of Wallis
(19 Februarie 1881)
Grootste oorwinning
Vlag van Japan Japan 0 – 98 Wallis Flag of Wallis
(26 November 2004)
Grootste nederlaag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 96 – 13 Wallis Flag of Wallis
(27 June 1998)
Wêreldbeker
Verskynings 5 (Eerste in 1987)
Beste uitslag Derde, 1987

Die Walliese nasionale rugbyspan verteenwoordig Wallis in internasionale rugby. Die span neem deel aan die Rugby Wêreldbeker en jaarliks aan die Ses-Nasies Kampioenskap. Die span word bestuur deur die Walliese Rugbyunie en het vir die eerste keer in 1881 teen Engeland gespeel.

Wallis het die Ses- of Vyf-Nasies reeds 23 keer gewen, mees onlangs in 2005. Die span se beste vertoning in die Rugby Wêreldbeker is die derde plek wat in die 1987 Rugby Wêreldbeker behaal het. Wallis was ook die gasheer vir die 1999 Rugby Wêreldbeker. Walliese spelers is verkiesbaar vir die Britse en Ierse Leeus.

Die Internasionale Rugbyraad (IRR) beskou Wallis as 'n Vlak-Een rugbynasie. Verskeie Walliese spelers van die 1970's word erken as van die beste in die geskiedenis van die spel. Alhoewel verskeie swak vertonings in die laat 1980's en 1990's die span se reputasie baie skade berokken het, het 'n herstel in die 2000's en 'n Ses-Nasies Grand Slam in 2005 het gehelp om die situasie om te keer. As gevolg van die sukses het Wallis die eerste Europese span ooit geword wat 'n Grand Slam behaal het met meer weg- as tuiswedstryde.



aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -