TSV 1860 München
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volledige naam | Turn- und Sportverein München von 1860 e.V. |
Bynaam | Die Löwen |
Stigtingsdatum | 25 April 1899 |
Tuisveld | Allianz Arena, München |
Kapasiteit | 69.901 |
Kompetisie | Bundesliga 2 |
TSV 1860 München is ‘n sportklub uit die Duitse stad München. Van die sportsoorte wat die klub bied is die sokkerafdeling die grootste en bekendste.
Die klub is op 15 Augustus 1848 as Münchner Turnverein gestig, maar is kort daarna verbied weens republikeinse aktiwiteite. Op 17 Mei 1860 is die sportklub opnuut gestig. In 1898 is die naam verander in Turnverein München von 1860 en in 1911 het die leeu op die klubwapen verskyn.
Vanaf die 2005/2006-seisoen deel 1860 München die nuwe Allianz Arena met FC Beiere München. Voorheen was die span se tuisveld die Olimpiese stadion in München.
[wysig] Erelys
- 1966
- 1942, 1964
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
2. Bundesliga seisoen 2007/08 | |
FC Augsburg - TSV 1860 München - FC St. Pauli - FC Carl Zeiss Jena - FC Erzgebirge Aue - VfL Osnabrück - TSG Hoffenheim - SC Freiburg - SpVgg Greuther Fürth - SV Wehen - 1 FC Kaiserslautern - VfL Borussia Mönchengladbach - TuS Koblenz - 1. FC Keulen - Kickers Offenbach - SC Paderborn 07 - FSV Mainz 05 - Alemannia Aken |