See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Tadamichi Kuribayashi - Wikipedia

Tadamichi Kuribayashi

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Tadamichi Kuribayashi
Tadamichi Kuribayashi

Tadamichi Kuribayashi (7 Julie 1891 - 23 Maart 1945) gebore in die Nagano prefekdom in Japan, Kuribayashi was 'n Luitenant Generaal in die Keiserlike Japanese Weermag en was meestal bekend as die hoof van die Keiserlike garesoen op die eiland van Iwo Jima geduurende die tweede wêreld oorlog.

Kuribayashi was aangestel duur Eerste minister Hideki Tojo on Iwo Jima te verdeedig. Hy het 20,000 soldate onder sy beheer gehad met geen lugmag of floot hulp nie en dit teen 'n amerikaanse mag van 100.000 soldate. Gedurende die oorlog het 296 japanese soldate oorgegee. Kuribayashi het vele briewe aan sy familie geskryf wat 'n goeie historiese perspektief vir die Slag van Iwo Jima geskep het.

[wysig] Lewe voor die oorlog

Kuribayashi was van samoerai afkoms en ook 'n aristokraat. Hy was 'n gedidukeerde familie man en het ook baie briewe aan sy vrou , seun en dogter geskryf geduurende sy ryse. Kuribayashi het skooling in Kanada gekry en in 1928 het hy twee jaar as adjunk militere attache' in Washington DC gedien. Gedurende hierdie tyd het hy oor die VSA getoer en baie oor amerikaanse produksie geleer dit het net sy neiging versterk dat Japan nooit in 'n oorlog met amerika moet betrokke raak nie. In spyte van sy kontrowese standpunt was hy een van die min soldate wat 'n toespraak met Keiser Hirohito gehad het.

[wysig] Kuribayashi in films

Kuribayashi is gespeel duur Ken Watanabe in Letters from Iwo Jima 'n film geskep deur Clint Eastwood oor die slag van Iwo Jima deur die Japanese se perspektief.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -