Semiotiek
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Semiotiek is die studie van tekens en simbole.
Inhoud |
[wysig] Konsepte
Semiotiek bestudeer die manier hoe die mens tekens en simbole produseer, interpreteer en kommunikeer. Dit sluit enige teken of simbool in, nie net woorde (semantiek) nie, maar ook lyftaal en klank. Konsepte, gedagte en idees kan ook as simbole gebruik word.
[wysig] Verdeling
- Sintaks, element: teken,
- Sigmatiek, element: data,
- Semantiek, element: boodskap,
- Pragmatiek, element: informasie.
[wysig] Geskiedenis
- John Locke het die woord "semeiotike" in 1690 eerste gebruik(Grieks - σεμα, sema, "merk" of "teken")
- Charles Sanders Peirce (1839-1914)
- Ferdinand de Saussure (1857-1913)
- Charles W. Morris (1901-1979)
- Umberto Eco
- Algirdas Greimas
- Jay Forrester
[wysig] Subklasse
- Biosemiotiek is die studie van kommunikasie in lewendige sisteme.
- Komputale semiotiek
- Literêre semiotiek
- Mediese semiotiek
- Kinematografiese semiotiek