See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Seldsame aardelement - Wikipedia

Seldsame aardelement

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Selsame aarderts
Selsame aarderts

"Seldsame aardelemente" en "seldsame aardmetale" is triviale name wat soms toegepas word op 'n versameling van sestien chemiese elemente in die periodieke tabel, naamlik skandium, yttrium, en veertien van die vyftien lantaniede (uitgesluit prometium), wat natuurlik op Aarde voorkom. Die eerste twee word ingesluit aangesien hulle neig om saam met die laasgenoemde dieselfde ertsneerslae. Sommige definisies sluit ook die aktiniede in.

"Aard" is 'n verouderde term vir oksied. Tydens die ontdekking van die elemente is daar geglo dat ertse van die elemente as minerale baie skaars was. Die term "seldsame aard" is egter nou uitgedien aangesien die elemente in werklikheid betreklik volop in die aardkors voorkom; die volopste , serium, teen 68 dele per miljoen, is die 25ste volopste element in die aardkors, meer algemeen as lood, terwyl selfs die skaarste "seldsame" aardelement, lutetium, 200 keer meer volop as goud is.

Die hoog ekonomiese bronne van seldsame aardelemente is die minerale, bastnasiet, monaziet, en lopariet en die lateritiese ioon-absorpsie kleie. Ondanks hulle betreklike volopheid is dit moeiliker om die elemente te ontgin as die bronne van oorgangsmetale (deels as gevolg van hulle baie soortgelyke eienskappe), wat hulle relatief duur maak. Vir meer detail oor die eienskappe en gebruike van die elemente, sien lantaniede.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -