Web Analytics

See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Lantanied - Wikipedia

Lantanied

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Atoomgetal Naam Simbool
57 Lantaan La
58 Serium Ce
59 Praseodimium Pr
60 Neodimium Nd
61 Prometium Pm
62 Samarium Sm
63 Europium Eu
64 Gadolinium Gd
65 Terbium Tb
66 Disprosium Dy
67 Holmium Ho
68 Erbium Er
69 Tulium Tm
70 Ytterbium Yb

Die lantanied (of lantanoïd) reeks bestaan uit die 14 elemente met atoomgetalle 57 tot 70, van lantaan tot ytterbium. Alle lantaniede is f-blok elemente, wat ooreenstem met die vul van die 4f elektron skil. Die lantanied reeks is vernoem na lantaan. Daar is ook alternatiewe rangskikkings wat lantaan uitsluit en/of die oorgangsmetaal lutetium insluit. Die Internasionale Vereniging van Suiwer en Toegepaste Chemie se definisies en "aktinied" en "oorgangsmetaal" sluit beide lutetium in wat bydrae tot die verwarring van die element se klassifikasie.

Inhoud

[wysig] Terminologie

Die lantaniede met die uitsluiting van prometium, te same met skandium, yttrium, en lutetium, word ook soms die seldsame aardelemente genoem. die term ontstaan uit die minerale waaruit die elemente geïsoleer is, wat nie-algemene oksiede-tipe minerale is en Aard is 'n ou term wat gebruik is om oksiede te beskryf. [1] Die naam word nou as uigedien beskou deur die Internasionale Vereniging van Suiwer en Toegepaste Chemie aangesien die elemente nie in die algemeen seldsaam is nie en ook nie oksiede is nie. Sommige van die elemente kom in der waarheid baie algemeen in die natuur voor. Serium is die 26 mees algemene element op aarde, Neodimium is meer vollpo as goud en selfs Tulium (die skaarste van die natuurlik voorkomende lantaniede) is more vollop as jodium[1]. IVSTC beveel aan dat die naam lantanoïd eerder as lantanied gebruik moet word aangesien die agtervoegsel "-ied" meestal ione aandui.

[wysig] Chemie

Lantaniede is chemies soortgelyk aan mekaar. Die lantaniede kan ook vergelyk word met die aktiniede, waar die 5f skil gedeeltelik gevul word. Die lantaniede word gewoonlik as 'n voetnota onder die hoof deel van die periodieke tabel geplaas. Die volle wydte weergawe van die periodieke tabel vertoon die posisie van die lantaniede meer opsigtelik.

Die ioniese radiusse van die lantaniede verminder volgens die periode van die elemente — die sogenaamde lantanied contraction. Behalwe vir serium (III en IV) en europium (III en II), kom die lantaniede in die natuur as trivalente katione. As gevolg hiervan is hulle geochemiese gedrag 'n reguliere funksie van ioniese radius en, daarom van atoomgetal. Die eienskap veroorsaak wisseling in die voorkoms van lantaniede wat gebruik word om natuurlike materiale deur chemiese en fisiese prosesse na te volg. Verder het twee van die lataniede radioaktiewe isotope met lang halfleeftye (147Sm en 176Lu) wat gebruik word om minerale en rotse van die Aarde, die Maan en meteoriete se ouderdom te bepaal.

Meeste lantaniede word algemeen in lasers gebruik. Hierdie elemente deflekteer UV en Infrarooi elektromagnetiese straling en word algemeen in die vervaardiging van sonbrille en glas lense gebruik.

[wysig] Eienskappe

Alle kom lyk baie soos lantaan. Hulle is blink, silwerig-wit en verweer maklik wanner dit aan lug blootgestel word. Baie lantaniede word gebruik om staal te maak. Hulle is geweldig reaktief en reageer met meeste nie-metale. Lantaniede is betreklik sag maar hulle hardheid vermeerder met atoomgetal. Lantaniede brand in lug. Hulle het hoë smelt- en kookpunte.

[wysig] Kyk ook

  • Aktinied
  • Groepgetalle van lantaniede en actiniede
  • Seldsame aardelemente

[wysig] Eksterne skakels

[wysig] Verwysings

  1. ^ Helen C Aspinall, Chemistry of the F-block elements


Sjabloon:PeriodicTablesFooter

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu