See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Rainbow Warrior - Wikipedia

Rainbow Warrior

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Rainbow Warrior was die Nederlandse vlagskip van die omgewingsorganisasie Greenpeace, totdat dit deur Frankryk in Nieu-Seeland gesink is.

Die skip lê op 10 Julie 1985 in die hawe van Auckland om te protesteer teen die kerntoetse wat die Franse regering op Mururoa, ‘n atol in Frans Poleniesië gehou het. Twee lede van die Franse geheime diens, Prieur en Mafart, stel twee myne teen die romp van die skip. Die ontploffing veroorsaak ‘n gat in die romp, waarna die Rainbow Warrior vinnig sink. Op één na kon diegene aanboort veilig aan land kom. ‘n Fotograaf Fernando Pereira, ‘n Nederlander van Portugese afkoms, sterf in die voorval.

Beide geheime agente word gearresteer en tot lang gevangenisstraf veroordeel. Hulle kon na ’n kort tyd Nieu-Seeland verlaat om hulle tronkstraf in Frankryk te voltooi. In Frankryk word hul gou in huisares geplaas en dien net ’n gedeelte van die vonnis uit.

In Julie 2005 word bekend gemaak dat die voormalige Franse president François Mitterrand destyds self toestemming gegee het vir die aanval, hoewel hy dit in die openbaar sterk veroordeel het.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -