Jan Ellis
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jan Ellis | |||
---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 1 1942 (ouderdom 66) | ||
Geboorteplek | Brakpan, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,85 m | ||
Gewig | 97 kg | ||
Rugbyloopbaan | |||
Rugbyposisies |
Jan Hendrik Ellis (gebore 5 Januarie 1942 in Brakpan, Suid-Afrika) is 'n gewese rugbyspeler. Hy het op 'n tyd die rekord gehou deur 38 keer vir die springbokke uit te hardloop. Hy was 1,85 meter hoog en het 97 kg geweeg.
[wysig] Biografie
Ellis speel op 31 Julie 1965 in sy eerste toets vir die springbokke teen Nieu-Seeland. Hy speel sy laaste toets teen dieselfde span op 24 Julie 1976.
Ellis speel ook in die Presidents XV op 31 Maart 1973 teen Skotland.
[wysig] Hoogtepunte
- 38 keer gekies vir die Suid-Afrikaanse span
- 7 toetse, 21 punte
- Kere gekies per jaar: 4 in 1965, 4 in 1967, 6 in 1968 , 5 in 1969, 6 in 1970, 4 in 1971, 1 in 1972, 6 in 1974, 1 in 1976