See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
George - Wikipedia

George

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

George (1991)
George (1991)

George is 'n stad in die provinsie Wes-Kaap, Republiek van Suid-Afrika, aan die suidelike rand van die Outeniekwaberge, met meer as 50 000 inwoners.

George is 'n Griekse naam afgelei van die woord "georgos" wat beteken landbouer of boer. Georgos is saamgestel uit die woorde "gea" wat aarde beteken en "ergon" wat arbeid beteken.

George lê naby die kus sowat 300 km oos van Kaapstad aan die bekende Tuinroete. Saam met Mosselbaai vorm dit die ekonomiese hart van die Tuinroete. Dit het 'n lughawe wat dit regstreeks verbind met die groot stede soos Kaapstad en Johannesburg. In die omgewing lê toeristiese trekpleisters soos die volstruisdorp Oudtshoorn en Knysna met sy lagune.

George is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die historiese Montagu-Pas oor die Outeniekwaberge (geopen in 1847).

[wysig] Landbou

George staan as die hart van die Tuinroete bekend. Die Suid-Afrikaanse hopbedryf is hier gesetel. Met sy Mediterreense klimaat en voldoende reën regdeur die jaar is die dorp uiters geskik vir die aanplanting van hierdie belangrike bestanddeel in die bierbrouproses. Ongelukkig word geen goeie bier hier gebrou nie. Die enigste mikrobrouery is in Knysna te vind.


Vlag van Suid-Afrika

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Tuinroete | Klein Karoo | Overberg | Weskus

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Breederivier | Breederivier/Wynlande | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Sentraal-Karoo | Kaapstad | Drakenstein | George | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Plettenbergbaai | Prins Albert | Saldanhabaai | Suid-Kaap | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg |


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -